Onwettige grondgrypers beset elite- Rondebosch-gholfbaan in Kaapstad – hulle dring aan dat openbare grond vir bekostigbare behuising herverdeel moet word

Another feud erupts over Afrikaans – Xhosa learners at a Western Cape high school protest against teachers using Afrikaans as educational language

EFF dring daarop aan dat Kaapse Internasionale Lughawe se naam verander moet word na die Winnie Mandela Internasionale Lughawe, ’n vrou wat skuldig bevind is aan ontvoering, diefstal en bedrog

Eerbare polisie ontbreek oral in SA – Speurhoof van Wes-Kaap word ondersoek vir sy betrokkenheid by misdaad van kapings en marteling

Converting RDP houses into many roomed dwellings for rent has become a hot business – a house in Dunoon, Cape Town, on sale for R1.7 million

Gunsteling voetslaanpad word nou gevaarlik – Twee stappers is op ’n wandelroete by Simonstad geroof, met vuurwapen aangehou en een stapper in been geskiet

Bendes kaap eens spog pretpark van kinders in Seawinds-buurt – vandalisme, diefstal, misdaad en die onwettige drinkery en dwelmmisbruik vier hoogty

Gemeenskap treur na nog ’n boer se lewe geëis word in dodelike Suid-Afrika – Boer van Lutzville op plaas vermoor

Park van R7,6 miljoen vir kinders naby Lavender Hill is ná net meer as ’n jaar net ’n “uitgebrande skelet” nadat vandalisme handuit ruk

Bendelede van Kaapstad wat in polisie-uniforms geklee is aangekeer -Verdagte lid dra dames uniform en word uitgevang