Wat ’n heerlike aand vol pret en plesier moes wees vir ’n ouerpaar en hul twee kinders, ontaard in‘n nagmerrie rit na kapers toeslaan op Uber-taxi in Bolandse dorp Stellenbosch. Die gesin, wat anoniem wil bly uit vrees vir hul lewens, het Vrydagaand ’n geselligheid naby die stadsaal, in Stellenbosch bygewoon. Die pa het omstreeks..
Continue reading…