Ontstoke gemeenskapslede by Sir Lowrypas-nedersetting raak oproerig omdat provinsiale regering ’n nuwe skool wil bou in nedersetting en nie grond beskikbaar wil stel vir huise

Onwettige grondgrypers beset elite- Rondebosch-gholfbaan in Kaapstad – hulle dring aan dat openbare grond vir bekostigbare behuising herverdeel moet word

Geen wet en orde in Kaapstad na oproerige betogers kantore afbrand in Houtbaai