Kaap word gevaarlik – DA-beheerde Wes-Kaapse regering onbevoegd om misdaad te bekamp

Die Kaap is nie meer die misdaadvrye gebied wat dit was nie en steeds meer gewelddadige misdaad kom voor, veral op toeriste, terwyl die DA-beheerde Wes-Kaapse regering skynbaar net so onbevoeg is om iets daaraan te doen as die ANC in die ander provinsies.

Nadat verskeie stappers die naweek op Tafelberg aangeval en ernstig beseer is, het vyf fietsryers van Stellenbosch ‘n “helse ondervinding” gehad toe twee mans hulle in die Ou Helshoogtepas aangeval het met messe en stokke.

Die polisie het vinnig gereageer en die twee mans is kort daarna gearresteer.  Die fietsryers het slegs geringe beserings opgedoen.
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Kleinmond word spookdorp agv voortslepende betogings en protesoptogte

Na ‘n dag van geweld en brandstigting en ‘n rustelose nag, met vrese dat die polisie nie die situasie kan beheer nie, is Kleinmond vandag ‘n spookdorp. Skole en besighede is gesluit en verkeer het tot stilstand gekom. Die inwoners van dié vreedsame Overbergse dorpie is vir alle praktiese doeleindes gyselaars in hulle eie huise. […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!