Parlementslede gaan vanmiddag debat voer oor die herbenaming van die Kaapstadse Internasionale Lughawe na die ANC veteraan, Winnie Madikizela-Mandela. Die leier van die EFF, Julius Malema, het die mosie ter tafel gelê. Die party gaan daarop aandring dat die Kaapse Internasionale Lughawe se naam verander moet word na die Winnie Mandela Internasionale Lughawe. Die EFF..
Continue reading…