Kaapse metro kan oor ses jaar weens verstedeliking byna 500 000 nuwe inwoners bykry – Nuwe trend kan verdere armoede, werkloosheid, oorbevolking en spanning veroorsaak

Onwettige grondgrypers beset elite- Rondebosch-gholfbaan in Kaapstad – hulle dring aan dat openbare grond vir bekostigbare behuising herverdeel moet word

Park van R7,6 miljoen vir kinders naby Lavender Hill is ná net meer as ’n jaar net ’n “uitgebrande skelet” nadat vandalisme handuit ruk