Twee lede van die 26-bende in Lavender Hill is Maandagoggend vroeg kort ná 03:25 in die middestad van Kaapstad in hegtenis geneem. Die twee mans was glo albei in polisie-uniforms geklee toe hulle by Club 7, op die hoek van Loop- en Prestwick-straat, aangekeer is. Hulle was glo op soek na die eienaar van die..
Continue reading…