Die Wes-Kaap se speurhoof, majoor Gen Jeremy Vearey, word ondersoek nadat klagtes van kaping en marteling ontvang is Hy word nou ook vervolg weens beweerde dwarsboming van die gereg. Die stasiebevelvoerder van Mitchells Plein, brigadier Cass Goolam, word klaarblyklik ook ondersoek deur intelligensie personeel . Die twee senior polisiebeamptes het glo gepoog om ‘n persoon..
Continue reading…