KAAPSE DA HET GROOT PROBLEME – RAADSLID BRYNARD DRAAI HAAR RUG OP PARTY

Raadslid Carin Brynard van die DA in Kaapstad het haar rug op dié party gedraai en in die middel van haar derde termyn as Raadslid bedank. Brynard sê sy is moeg vir die nepotisme en diktatoriale manier van Patricia de Lille en die toksiese atmosfeer in die koukus. Bowenal sê sy dat sy as Christen […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Kleinmond word spookdorp agv voortslepende betogings en protesoptogte

Na ‘n dag van geweld en brandstigting en ‘n rustelose nag, met vrese dat die polisie nie die situasie kan beheer nie, is Kleinmond vandag ‘n spookdorp. Skole en besighede is gesluit en verkeer het tot stilstand gekom. Die inwoners van dié vreedsame Overbergse dorpie is vir alle praktiese doeleindes gyselaars in hulle eie huise. […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

KONFERENSIE OOR KOS EN WYN SAL WYS HOE OM LOJALITEIT EN INKOMSTE VIR DIE KAAPSE TOERISME TE VERGROOT

Die World Travel and Tourism Council (WTTC) het bereken dat die direkte bydrae van die reis- en toerismesektor tot die Suid-Afrikaanse ekonomie verlede jaar R127,9 biljoen beloop het, wat 3% van die land se BBP was. Margi Briggs, sameroeper van die The Business of Food and Wine Tourism Conference wat in die lente op Stellenbosch […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Kaapse Klopse lid vermoor

Die Stad Kaapstad het die moord op ‘n lid van een van die Kaapse Klopse-troepe die afgelope naweek, veroordeel. Die burgemeesterskomiteelid vir toerisme, geleenthede en ekonomiese ontwikkeling, Edwin Andrews, sê na aanleiding van die voorval het die Metro viermiljoen rand bewillig om troepe te help om in die toekoms die nodige dienste te bekom. ‘n […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!