Die hoofopgaardamme vir die Kaapstadse metropool is gemiddeld naby aan 80% vol. Die gemiddelde vlakke van die Wes-Kaap se damme is die hoogste wat dit in vier jaar was – en nóg reën is op pad. Een van die damme wat die beste gestyg het, is die Theewaterskloofdam wat presies twee jaar gelede slegs 22%..
Continue reading…
Damvlakke in Wes-Kaap bereik rekord hoogte na vier jaar se droogte
Posted on Leave a comment
Enjoyed this post? Share it!
Water vir Kaapse boere uit Theewaterskloofdam gelaat
Posted on Leave a comment
Die sluise van die Theewaterskloofdam is sedert 1 November oop en sal oop bly vir die afsienbare toekoms totdat almal wat water vir besproeiing moet kry, dit ontvang het.
Die dam verskaf die meeste van die water aan die droogte geknelde Kaapse Skiereiland waar inwoners Woensdag gehoor het hulle kan reeds so vroeg as 18 Maart toustaan vir drinkwater. Dít sal gebeur indien “inwoners nie meer water spaar nie”.
Die departement van waterwese en sanitasie het Woensdag by navraag gesê: “Besproeiers aan Riviersonderend is geregtig op hul toewysing. Die vrylatings is egter verminder tot 60% van hul toewysing.”
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!