Eiendomspryse in die ryk woonbuurte van Kaapstad het gedaal met tot 50% van die aanvanklike verkoopsprys. Verkopers in woonbuurte soos Constantia en die by die Atlantiese oseaan het hul pryse tussen 20% en 50% laat daal in ʼn poging om ontslae te raak van die eiendom. Eiendoms makelaars meld dat die effens opwaartse flikkering na..
Continue reading…