Eskom het bevestig dat die hoofbestuurder van Koeberg se kernkragstasie, Velaphi Ntuli, geskors is weens kwessies rakende prestasie, terwyl ondersoek ingestel word na die uitvoering van die Koeberg-kragstasie, Eenheid 1 by Koeberg wat sedert Januarie 2021 onderbreek.
Stuur blomme, sjokolade, geskenke, geskenkmandjies, kaarte, linne, klere en selfs drank na enige plek in Suid-Afrika, of in die buiteland. Ons het plaaslike kantore oraloor, en aflewering van blomme betyds met die SA se gunsteling aanlyn Bloemiste is nooit ‘n probleem nie. Ons internasionale netwerk strek tot by die Verenigde Koninkryk, Australië, die VSA en die res van die wêreld. U hoef nie tyd af te neem van werk om bloemiste of winkels te besoek nie, ons blomme is ongeëwenaard.
Woordvoerder weier om te sê hoeveel plakkershutte in Zweledinga vernietig is nadat die Kaapstad munisipaliteit besluit het om dele daarvan te sloop. Die plakkershutte is die afgelope naweek platgevee wat in die Khayelitsha gebied opgerig is, maar die munisipale amptenare weier om te sê wat die getal is wat vernietig is. Raadslid Malusi Booi het.. Continue reading…
Die Minister van Landbou en Land Hervorming, Thoko Didiza, het glo ’n omvattende plan bekendgemaak vir die her-ontwikkeling van die eens omstrede Distrik Ses, in Kaapstad. ’n Struktuur, bekend as die Distrik Ses Werkkomitee, het glo die Distrik Ses gebied weer as nie-blanke woongebied geïdentifiseer wat nou in 2020 in verskillende fases oorgedra sal word… Continue reading…
A robbery by a gang on an Intercape bus on Saturday, has long-distance bus travellers worried about their safety. Cape Town – A robbery by a gang on an Intercape bus on Saturday, has long-distance bus travellers worried about their safety. Eight armed robbers allegedly made off with cellphones and cash after robbing passengers on.. Continue reading…
Cleece Robertson van die Nasionale See-redding Instituut het reeds in die verlede gewaarsku dat die drie rioolaanlegte in Kaapstad nie die toename in riool afval kan hanteer nie. Marine bewarings fotograaf, Jean Tresfon, het in sy navorsing en foto’s wat geneem is, getoon dat daar groot “wit pluime” in die see waarneembaar was. Die Stad.. Continue reading…
Volgens die Table Mountain Aerial Cableway Company het kragstuwings moontlik die opwekkingsvermoë in gebrang gebring van hul kragopwekker veroorsaak deur herhaalde kragonderbrekings. Die impak van beurtkrag word regoor die land gevoel, en selfs Tafelberg is nie gespaar. Table Mountain Aerial Cableway Company (TMACC)het Maandag bevestig dat besoekers op die top van die berg vasgekeer is… Continue reading…
Die polisie in die Paarl is op soek na die sinnelose barbare wat ‘n groot klip na ‘n N1-motoris in die Paarl gegooi het. Michele Pietersen is onmiddellik oorlede tydens die voorval. Die afgetrede opvoeder het saam met haar man in die voertuig gereis. Hulle het Simonsvlei omstreeks 02:00 nader. Hul reis is tot stilstand.. Continue reading…