Een uit drie mense ontvang welsyn in ANC se SA! Die ANC het dit uiteindelik dit reggekry om ‘n eerste wêreld land heeltemal om te keer na ‘n sosialistiese humanitêre rampgebied, en self die ekonomie is nou heeltemal omgedraai! Onder die sosialistiese ANC regime het Suid-Afrika se aantal werkgeleenthede en maatskaplike toelaes, die afgelope twintig jaar effektief omgekeer, en dit is nie volhoubaar nie en is dus nou een van die land se grootste risikos, sê Nkosana Mashiya, uitvoerende hoof van Risikobestuur by Capitec.
Suid-Afrika Nou Amptelik ‘n Onvolhoubare Sosialistiese Staat! 18 Miljoen (Derde van Bevolking) op Welsyn Onderhou deur net 14 Miljoen Belastingbetalers!
Enjoyed this post? Share it!
NVG en Valke te Sleg om hul ANC Makkers te Vervolg, Kruip weg Agter Heksejag vir Dekades oue “Misdade” van Apartheidsera!
Die land val uit mekaar uit en word oorheers deur bendes, kriminele, bedreigers en korrupte ANC kaders, wat Miljarde belastingbetalers geld in hul sak steek, en die NVG en Valke het heeltemal misluk, om enige verskil in die tsunami van misdaad te maak. Inderdaad, nie eens 56 moorde per dag in gruweldade soos plaasmoorde, verkragtings, kapings, huisbesettings, marteling, transito rooftogte waar bombe en masjien gewere gebruik word, ensovoorts, kan hul aanspoor om wet en orde toe te pas nie. Die NVG en Valke wil liewer lyf wegsteek en die ou apartheids donkie looi, om die aap agter die bos te gaan haal, om drie dekade oue “misdade” te gaan soek van die apartheids era. Hulle vergeet dat onder apartheid was die ANC verban, vir goeie rede, want ons sien elke dag die hel wat ANC se sosialisme meegebring het. ‘n Kommunis se misdaad is ‘n ander se veiligheid, en dit is die NVG en Valke se verskoning om nie hul eie makkers te agtervolg nie.
Enjoyed this post? Share it!
ANC-regering wil ‘n Staatsbank Stig, in Ooreenstemming met hul Sosialistiese Beginsels. Wenk: Die Sentrale Bank is Privaat!
Soos met die Nasionale Gesondheidsversekeringskema, het die Nasionale Tesourie gesê hy gaan ook voort met die stigting van ‘n staatsbank vir Suid-Afrika, en dat Cyril Ramaphosa, en die Minister van Finansies, Tito Mboweni, ten gunste van die sosialistiese doel is. Die nuwe staatsbank sal toegang tot staatspensione ook hê! Dit sal baie mense verbaas om te ontdek dat die Sentrale Bank in werklikheid in private besit is, soos dit wêreldwyd is.
Verlede week het Dondo Mogajane, direkteur-generaal van die tesourie, gesê die nuwe staatsbeheerde bank is deel van die ANC-president se radikale hervormings, en gerugte wil dit hê dat die lede van die komitee, wat by die saak betrokke is, die skuld gee aan die tesourie omdat hulle vertraag het en hul voete gesleep het om die saak uit te voer om die Bank te stig.
Luister Hier:
Enjoyed this post? Share it!
Omstrede Distrik Ses gaan her-ontwikkel word – proses gaan belastingbetalers miljoene rande uitsak jaag
Die Minister van Landbou en Land Hervorming, Thoko Didiza, het glo ’n omvattende plan bekendgemaak vir die her-ontwikkeling van die eens omstrede Distrik Ses, in Kaapstad. ’n Struktuur, bekend as die Distrik Ses Werkkomitee, het glo die Distrik Ses gebied weer as nie-blanke woongebied geïdentifiseer wat nou in 2020 in verskillende fases oorgedra sal word…
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Stadion in Kaapstad wat vir 2010 Fifa sokker beker gebou is, staan grootliks onbenut en is ‘n las op die belastingbetalers en bankrot munisipaliteite
Die Kaapstad Stadion wat gebou is vir die 2010 Fifa Wêreld sokker beker, is ‘n wit olifant en word teen enorme verliese bestuur. Nou het die Kaapstadse Raad miljoene geallokeer vir die aanstelling van ‘n maatskappy sekretaris en finansiële bestuurder. R2,5 miljoen per jaar is goedgekeur vir die twee poste. Selfs JP Smith van die..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Sign Up for Free News:
Soek in Die Kaap
Buy Flowers and Gifts Online
Soek ‘n Maatjie
Cape Town Smart Pass
Goedkoopste Huurmotors in die Kaap
Cheap Flights with SKY.co.za
Ekonomiese Bemagtiging
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
- 150AH 12V deep cycle Lead acid Solar BatteriesSplinternuwe solar batterye te koop. Prys onderhandelbaar Slegs ernstige voornemende kopers asb. Geen kansvatters Brand new CSB 150AH 12volt Lead Acid Solar batteries Never been used. 6 Available. More info will be provided upon communication. Price R4800 > prices negotiable. No postage. It must be collected. In Middelburg or can be delivered in Witbank […]
- PRIVATE ROOMS PER HOUR and / or NIGHTDAY HOURS from 6 o”clock in the morning until 9 am (11 am) at night. R170 STANDARD ROOM , sharing facilities. R170 Cape Town 7500
- 69c/min oproepe heeldag en aldagSpaar tot en met 70% op oproepe.Geen supskripsie nie, heeltemal prepaid.UITSTEKENDE OPVANGS OP PLASEVra gerus vir ons meer inligting by [email protected] R1,499 Uitenhage 6232
- BokWeb.com – Webwerve, Domeine, Hosting, ensDaar is baie redes waarom jy ‘n webwerf nodig het, en net so baie redes waarom jou keuse van ons web hosting dienste werklik die moeite werd is. Ons fokus ons aanlyn pogings op die verskaffing van beide beginners en IT-spesialiste met ‘n volledige web produk reeks wat jou alles gee wat jy nodig het […]
- Venoot gesoek. Weet jy wat 'n Thawte Cert is?Ons opereer huidig ‘n agentskap waar ons Thawte aanlyn Sekuriteits Sertifikate (Cert) verkoop. Ons is op soek na ‘n venoot om ons te help on die besigheid verder te laat groeie, landswyd en miskien wereldwyd. Ons werk tans deur die webwerf Digital-Certificate.co.za. Ons is oop vir idees van hoe ‘n venoot kan bydrae omdat ons […]
Yell.co.za Free Ads
Onlangse Nuus Berigte
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
SA-News Headlines
- Expressing support for the Boer cause in the unholy hellscape of South Africa has serious consequences.Tewie did not promote any violence of any kind nor did he break any laws. He simply voiced his support for a cause as is his right under Freedom of Speech.Continue reading...
- UntitledContinue reading...
- Why Should Building Project Owners Hire Architecture Firms?If you intend to build a residential or commercial building, you could choose to hire individual contractors, architects, and engineers by yourself and choose to design your house yourself.Continue reading...
- Giorgia Meloni, “Italy’s Trump”, Favoured To Become First Female PM in Coalition with Salvini & BerlusconiAfter the globalist EU has already succeeded in driving out the British and demonised the democratic right-wing governments of Hungary and Poland, the left wing European Union is already panicking ahead of Sunday's parliamentary elections in Italy.Continue reading...
- Studies Show Online Dating has Shaken off the Old Stigma and is Fully Mainstream Now!Online dating sites are now just another way to find a partner and build a relationship, yet a decade ago the stigma of online dating used to be a somewhat embarrassing factor to finding love online. Nowadays many people of your friends or family and even your grandparents' friends are benefitting by dating online.Continue reading...