Nuus Uit Ons Toekoms Dalk? Stel Jou Voor – ‘n Nuusberig van 20 Junie 2045

Vlugtelinge krisis by breekpunt, verlaat SA in karavaan formaat -Botsing tussen polisie en vlugtelinge word sterk veroordeel