Eeue oue Kasteel in Kaapstad se buitemure word tuiste vir haweloses

Deesdae word daar sommer slaapplek gemaak teen die buitemure van die Kasteel in Kaapstad. Die eeue-oue klippe word uit die mure gebreek om vuurmaakplekke te pak en die klere word oor die takke van die omheining gehang. Die Kasteel die Goeie Hoop (Nederlands: Kasteel de Goede Hoop) in Kaapstad is die oudste gebou uit die […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Polisie ontlont onlus in Stellenbosch na inwoners slaags raak met mekaar

Die polisie se eenheid vir openbare polisiëring moes Maandagaand tussenbeide tree toe ’n groep van sowat ’n duisend inwoners van twee gemeenskappe in Stellenbosch met mekaar slaags geraak het. Volgens die polisie is inwoners van Kayamandi ongelukkig omdat die munisipaliteit die kragtoevoer na die Enkanini-gebied afgesny het. ’n Groep inwoners van Kayamandi het Maandagaand na […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Britte het rasgevoel na die Kaap gebring

Jan van Riebeeck het klaarblyklik geen rassevooroordeel met hom saamgebring toe hy in 1652 aan die Kaap geland het nie. Dit merk ‘n mens as jy die oudste Afrikaanse families se moederlyn naspeur en agterkom dat die bloed van slawe en politieke bannelinge taamlik vrylik in hierdie families voorkom. ‘n Swart slavin, bekend as Lijsbet […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Free from racist ANC destruction in an independent Cape

Our current political system makes South Africa fertile ground for destruction and there is only one way to free yourself from it. An independent Cape offers you a peaceful and prosperous non-racial first world state, free from idiots like the EFF and ANC. Why do you need an independent Cape, governed by a direct democracy? […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Klink amper soos ‘n demokrasie of hoe- Would you Vote for an Independent Western Cape?

Middag Vriende/Afternoon Friends I know many of us are English speaking and normally there are requests to translate whatever may be in Afrikaans. That’s quite a job, so I will try and mix it up and hopefully we will all be good with it. So sit ek en kyk deur die venster na buite waar […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Hoe sal dit wees as die EFF in die Swartland Munisipaliteit ingestem word? Vra Cape Party

Julius Malema, EFF-leier, het laas Saterdag tydens die bekendstelling van die party se verkiesinsgmanifes die EFF tot ’n paar goed verbind wat ’n blik bied op die EFF en die radikale vegters se planne.   Hy het gese waar die EFF regeer sal alle openbare spasies gedekolonialiseer word.   Dekolonisasie verwys na die afbreek van […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Tyd vir Die Kaap, Federale Afrikaner Tuisland! Minderhede MOET saamstaan vir ons regte!

Luister na Pieter J. Marais, voormalige Kaapstad Burgermeester en Weskaap Premier, asook Hein Marx wat gesels met Dr. Carl Davis op SFM oor ‘n Federale beweging.
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Het Kommuniste Federalisme Geheel en Al Beduiwel en Vermoor?

Die Verenigde State van Amerika word deur baie federaliste voorgehou as ‘n voorbeeld van hoe mag na state afgewentel kan word. In die VSA is dit nie net state wat oor omvattende bevoegdhede beskik nie, maar ook distrikte en munisipaliteite. Die afgelope paar dekades is daar egter ‘n voortdurende agteruitgang van die federale stelsel in […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!