Orania het ‘n reg om te bestaan!
Continue reading…
Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
Enjoyed this post? Share it!
Swart Jeug Vermoor Hul Wit Melkman in die Lokasie! Waarom is Swart Lokasies “No Go Zone” Areas vir Blankes?
Is anti-wit rassisme deesdae ‘n basiese deel van swart kultuur en opvoeding? ‘n Plaaslike melkman van Postmasburg, Andries de Klerk (57) is deur drie swart jeugdiges met klippe doodgegooi terwyl hy melk in die swart lokasie Marantheng, in die Noord Kaap afgelewer het. Die Pa van twee en oupa, het op Woensdag 18 Augustus 2021 beswyk aan die wonde wat hy gekry het nadat hy met klippe bestook is.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Sal ons Almal op ons Oudag Vermoor Word? Bejaarde Danielskuil man Sterf na hy met Gholfstok Geslaan is Gedurende Huisinval!
‘n Lewe vir ‘n TV? ‘n Bejaarde inwoner van Danielskuil in die Noord-Kaap, At van der Merwe, is dood aan ‘n hartaanval veroorsaak deur skok toe hy met ‘n gholfstok getref is, toe hy en sy vrou, albei in hul 70’s, vroeg op Vrydagoggend 24 Julie 2021, in hul huis aangeval is. Sy baie brose vrou, Elize, se een been is gebreek toe een van die aanvallers op haar been gespring het.
Enjoyed this post? Share it!
Vergeet “Global Warming” – Suider Afrika Beleef die Koudste Julie Ooit met Moontlike Sneeu op Tafelberg!
Die meerderheid van Suid Afrika het ‘n sterk daling in temperature gesien, omdat ‘n kragtige Antarktiese front die dele van die suidelike Afrika-vasteland, insluitend Namibië en Botswana, aangryp. Beelde is gedeel op sosiale media van Sutherland Observatory in die Noord-Kaap bedek met ‘n stewige kombers sneeu.
Enjoyed this post? Share it!
Sneeu op Hoogliggende Gebiede en Minus Temperature in die Binneland Word Hierdie Week Verwag
Sneeu sal na verwagting vandeesweek oor die hoogliggende gebiede van die Wes-Kaap, Oos-Kaap en Drakensberg val, met minimum temperature onder nul in die binnelandse streke van die land.
Enjoyed this post? Share it!
SANW bied Kursusse aan met MEER as 50 Mense Teenwoordig – Kry Heelwat Covid Gevalle, 3 Dood in Kimberley – Maar Kursusse Gaan nog Voort!
Die SANW ondervind heelwat Covid-19 infeksies en op ‘n 4 maand weermag kursus wat in Heidelberg Gauteng gehou word, is daar al 13 Covid gevalle op die kursus, maar die hoofde wil nie die kursus stop nie. Al die besmette mense bly wel in dieselfde koue rondawel en gebruik dieselfde geriewe, ens.
Enjoyed this post? Share it!
Opsetlike Kwaadwillige Nalatigheid deur Sosialistiese ANC Vermoor nog ‘n Onskuldige! Staatshospitaal Sonder Water vir 3 Dae!
#DieAfrikaManier; Die tipiese infrastruktuurverval wat in alle sosialistiese state wêreldwyd, soos Venezuela en Kuba gesien word, is ook besig om Suid-Afrikaners in toenemende getalle te vermoor! ‘n Jong man wat ‘n dringende, dog roetine-operasie nodig gehad het, is in die staatshospitaal in Kimberley oorlede weens ‘n gebrek aan water! Die ANC-kaders wat deur die ANC se Sosialistiese kaderontplooiingsprogram in die staatsdiens opgeneem word, is ongekwalifiseerd, onervare en te geobsedeer met dinge verorber, en ideologiese menseregte-propaganda aan te spreek, dat hulle nie die eenvoudige basiese mensereg van water kan koördineer of reël nie (VN), wat veroorsaak het dat Ivan Gerber se dringende operasie uitgestel word, wat hom laat sterf het! Is dit ‘n wonder dat voorstanders van sosialisme nuttige IDIOTE genoem word?
Ivan Gerber, wat dringend ‘n opvolgoperasie nodig gehad het, is onnodig dood in die Kimberley-staatshospitaal (vernoe
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Swerms Sprinkane Veroorsaak Amok op Noord Kaapse Paaie
‘n Swerm sprinkane wat die N10 in die Noord-Kaap glo glad gemaak het, het veroorsaak dat ‘n bakkie rol. Motoriste word dus gemaan om baie versigtig te wees indien hulle hierdie pad sou gebruik.
Die bestuurder het blykbaar beheer verloor oor die voertuig, waarna dit gerol het. ‘n Vrou is dood verklaar op die toneel. Die sprinkane wat vermoedelik uit Namibië na die Noord-Kaap kom, word tans deur die departement van landbou onder beheer gekry.
Enjoyed this post? Share it!
Op ‘n Uitreik na Droogte Geteisterde Williston Sien Ons Die Gemeenskaplike Wil om te Help Sterker is as die Ellende!
Daar was ‘n oproep van nood van Williston, en Annette het saamgery om uit te help. Ons het nie net erge nood gevind nie, maar meer opsigtig was die gemeenskaplike wil om te help. Annette vertel dat “Trots Afrikaans het vir my ‘n nuwe betekenis nadat ek onlangs die voorreg gehad het om saam met Droogtehulp, ‘n uitreik na die Noord Kaap by te woon.“
Bitter vroeg die oggend van 12 Maart 2021 het bakkies, motors en sowat 11 groot vragmotors byeengekom op Malmesbury in die Wes Kaap, vanwaar die konvooi saam die lang tog Williston toe aangepak het. ‘n Gevoel van eenheid en trots het geheers met almal saam vir een doel, nie net om ons boere te help nie, maar ook vir die behoud van ons nasie. Die voortslepende droogte duur al langer as ses jaar voort, agt jaar in sommige gebiede. Die Karoo, Noord Kaap en Boesmanland word die swaarste getref. Die impak hiervan is meer as wat meeste van ons stedelinge ooit sal besef.
Enjoyed this post? Share it!
Vioolsdrif stel nuwe rekord temperatuur op met 54° Celsius, die hoogste temperatuur meting ter wêreld
Suid-Afrika gaan gebuk onder een van sy ergste hittegolwe en sal eers teen Woensdag omdraai na meer leefbare klimaatstoestande. Wetenskaplikes skryf die hitte deel daaraan toe dat dit kenmerkende verskynsels is van kamma “aardverwarming” wat glo voortaan al meer ondervind sal word. Die waarheid is dat klimaatverandering normaalweg gebeur en word nie deur mens veroorsaak..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Sign Up for Free News:
Soek in Die Kaap
Buy Flowers and Gifts Online
Soek ‘n Maatjie
Cape Town Smart Pass
Goedkoopste Huurmotors in die Kaap
Cheap Flights with SKY.co.za
Ekonomiese Bemagtiging
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
- 150AH 12V deep cycle Lead acid Solar BatteriesSplinternuwe solar batterye te koop. Prys onderhandelbaar Slegs ernstige voornemende kopers asb. Geen kansvatters Brand new CSB 150AH 12volt Lead Acid Solar batteries Never been used. 6 Available. More info will be provided upon communication. Price R4800 > prices negotiable. No postage. It must be collected. In Middelburg or can be delivered in Witbank […]
- Venoot gesoek. Weet jy wat 'n Thawte Cert is?Ons opereer huidig ‘n agentskap waar ons Thawte aanlyn Sekuriteits Sertifikate (Cert) verkoop. Ons is op soek na ‘n venoot om ons te help on die besigheid verder te laat groeie, landswyd en miskien wereldwyd. Ons werk tans deur die webwerf Digital-Certificate.co.za. Ons is oop vir idees van hoe ‘n venoot kan bydrae omdat ons […]
- Reaksie Offisiere benodig.Sekuriteits maatskappy in Plettenberg Baai is Opsoek na Gekwalifiseerde Reaksie Offisiere Aansoeke moet aan die volgende vereistes voldoen: Psira Gerigstreerd wees met minstens n C graad en Reaksie. In besit wees van n geldige bestuurs lisensie. Geen Kriminele Rekord. Moet ten volle tweetalig wees in minstens Engels en Afrikaans. Moet bereid wees om na […]
- 69c/min oproepe heeldag en aldagSpaar tot en met 70% op oproepe.Geen supskripsie nie, heeltemal prepaid.UITSTEKENDE OPVANGS OP PLASEVra gerus vir ons meer inligting by [email protected] R1,499 Uitenhage 6232
Yell.co.za Free Ads
Onlangse Nuus Berigte
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
SA-News Headlines
- New Afrikaner Boer Struggle Song released: “Net Ons Riviere Loop Vry”A new "struggle song" in Afrikaans has been released on all major music platformsContinue reading...
- Why We Can’t Have Nice Things: African Abuse of Visa Free Travel Force Ireland & UK To Implement Visa RequirementSouth African and Botswana passport holders will be required to obtain a visa before travelling to Ireland from Wednesday 9th July, the Irish Minister for Justice, Helen McEntee, has announced.Continue reading...
- Cancel Season Again? Youtube Deletes 10 Year Old Channel With No Warning, No Strikes, No Opportunity To Respond!@YouTube has deleted the 10 year old youtube channel of EuroWars with no warning, no strikes and no opportunity to remove the alleged “misleading” material. EuroWars are also not allowed to open another channel, ever. They had not even actually posted any videos in the last two years, yet still it was removed despite an..Continue […]
- Expressing support for the Boer cause in the unholy hellscape of South Africa has serious consequences.Tewie did not promote any violence of any kind nor did he break any laws. He simply voiced his support for a cause as is his right under Freedom of Speech.Continue reading...
- UntitledContinue reading...