HOE ZUMA SE UITGANG KAN ONTVOU

Dit lyk nou of “waneer” en nie “as” President Zuma sal aftree nie.

Met die ANC-president, Cyril Ramaphosa en ander lede van die top ses, wat gefrustreerd is deur hul pogings om Msholozi te kry om grasieus af te stap, is dit die opsies wat hulle beskikbaar stel.

Stem van geen vertroue nie
Zuma se vyande het voorheen probeer om hom met parlementêre stemme van gebrek aan vertroue te omverwerp.

Verskeie sulke mosies is in die parlement ter tafel gelê, maar het misluk.
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Charging Helen Zille: Maimane’s Moment of Truth?

Nearly unanimous was the decision to charge Western Cape Premier Helen Zille with bringing the DA into disrepute, deliberately acting in a way that negatively impacts the party and publicly opposing the party’s principles and published policies. DA leader Mmusi Maimane announced the decision of the party’s federal executive taken earlier after a preliminary probe. […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Het Kommuniste Federalisme Geheel en Al Beduiwel en Vermoor?

Die Verenigde State van Amerika word deur baie federaliste voorgehou as ‘n voorbeeld van hoe mag na state afgewentel kan word. In die VSA is dit nie net state wat oor omvattende bevoegdhede beskik nie, maar ook distrikte en munisipaliteite. Die afgelope paar dekades is daar egter ‘n voortdurende agteruitgang van die federale stelsel in […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!