Die polisie is op soek na ‘n verdagte wat helder oordag ‘n man in die Mitchels Plein Eastridge hospitaal doodgeskiet het. Die kliniek is direk langs die polisiestasie geleë en bendegeweld in die Beacon Valley, Eastridge en Tafelsig gebiede word beskryf as ‘n “stille burgeroorlog”. Deur: Die Vryburger
Lees verder…
Man dood geskiet by Mitchels Plein Eastridge hospitaal
Enjoyed this post? Share it!
Hermanus: Betogers beroof polisieman van dienspistool en bestook Zille met klippe
Helen Zille, Wes-Kaapse premier, en haar gevolg is in Hermanus onder die klippe gesteek toe sy die “gemeenskap” wou toespreek. Die polisie was teenwoordig en tydens die insident is ‘n polisieman beroof van sy dienspistool. Die pistool is klaarblyklik deur gemeenskapsleiers gekry en sal aan die polisie oorhandig word. Die onrus duur sedert Dinsdag en..
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Dis ’n winter-wonderland in Kaapland
’n Dik laag sneeu het die personeel van die Matroosberge-reservaat, waar Kapenaars graag gaan sneeu kyk, Maandagoggend begroet. Sneeu het laat Sondagmiddag teen dié berge, naby Ceres, begin val. Andri Grebe, inwoner van die Koue Bokkeveld, het dou voor dag in die sneeu gespeel, het sy op Facebook geskryf. Volgens die reservaat se Facebookblad kon..
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Alles word aan die brand gesteek in SA – Nog ‘n Metrospoor trein brand in die Kaap
Nog ‘n Metrospoor trein is aan die brand gesteek, hierdie keer by die Steenberg stasie in die Kaap.
Dit is die derde trein in minder as ‘n maand wat in vlamme opgegaan het.
Skade beloop miljoen rande en veroorsaak ‘n tekort aan waens in die gebied. Dit het daartoe gelei dat treindienste reeds drasties ingekort moes word, wat verdere vervoerprobleme veroorsaak.
Deur: Die Vryburger
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Taxi staking dreig al weer in die Kaap
Taxi eienaars dreig om weer te staak nadat hul met die stadsraad van Kaapstad in dispuut is oor die sogenaamde N2 Express inisiatief.
Busmaatskappye het reeds ‘n prysverhoging aangekondig in die lig van die brandstof verhoging eerskomende Woensdag en 14 persone is die laaste paar weke gedood in taxigeweld in die Kaap, terwyl paaie weer versper is met brandende bande naby Westlake.
Deur: Die Vryburger
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Western -Cape Authorities Brace For Westlake Housing Protest
The latest demonstration follows a string of similar protests in Mitchells Plain, Parkwood, Hermanus and Vrygrond over the past few weeks.
Scores of Westlake residents in the Western Cape have threatened to shut down roads leading into the area in protest over housing.
Authorities have confirmed that residents have been given permission to protest on Monday.
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Polisie in Mithells Plein onder vuur
Polisie in Mithells Plein, Kaapstad, het onder vuur gekom van persone wat strate blokkeer en grond in die gebied wou beset.
Een polisiebeampte is gewond waarna die klomp uitmekaar gejaag is met rubberkoeëls.
Dit volg nadat die Kaapstad raad aangedui het dat protesoptredes met 73% toegeneem het vergeleke met dieselfde periode in 2016.
Ramaphosa ken homself ‘n onderskeiding toe terwyl die land brand.
Deur: Die Vryburger
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Ontsoutingsaanleg by Strandfontein goed op dreef
Kaapstad se ontsoutingsaanleg by Strandfontein het begin produseer. Dit beteken dat seewater behandel word om drinkbaar te word, en word daarna in die stad se waterstelsel gepomp. Sogenaamde bruin water word dan eers behandel voordat dit in die see gepomp word.
‘n Ontsoutingsaanleg by die Waterfront is reeds in produksie en ‘n verdere aanleg by Monwasi baai sal binne twee maande in werking wees.
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Grondgryp chaos duur voort, die slag in Parkwood, Kaapstad
Die grondgryp chaos duur voort, hierdie keer in Parkwood, Kaapstad, waar besetters gepoog het om ‘n stuk grond te beset.
Polisie en owerhede het tente en strukture verwyder van die grond en rubberkoeëls en klippe is oor en weer “gebruik”.
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Tussentydse burgemeesterskomitee word Maandag in Kaap aangestel
Ian Neilson, waarnemende burgemeester van Kaapstad, gaan Maandag ’n tussentydse burgemeesterskomitee aanstel.
Dit kom nadat Patricia de Lille verlede week uit die DA geskop is en gevolglik haar pos kwyt is en haar kantoor moes ontruim.
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Sign Up for Free News:
Soek in Die Kaap
Soek ‘n Maatjie
Domain Names
Goedkoopste Huurmotors in die Kaap
Cheap Flights with SKY.co.za

Ekonomiese Bemagtiging
- Konsolidasielening en vele meer.Goeiedag Meneer/Mevrou, Soek u ‘n baie egte lening? Teen ‘n bekostigbare rentekoers? Verwerk binne 24 uur. Is u voortdurend deur u banke en ander finansiële instellings afgekeur? Die goeie nuus is hier!!! Ons bied LENINGS aan wat wissel van R5 000,00 minimum tot R500 000 000,00 maksimum teen ‘n rentekoers van 5% per jaar. LENINGS […]
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- lening vandag beskikbaarAll types of loans available from R10,000.00 to R20,000,000.00 blacklisted, under debt review can get reliable support.
- Logo Design IrelandGreetings! Are you looking for a book cover design service near you? No need to worry now, Logo Design Ireland is providing the book cover design service globally. They are verified and Authentic service providers with Good customer reviews on the internet. Feel free to visit the site and choose your book design from them.
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
- 150AH 12V deep cycle Lead acid Solar BatteriesSplinternuwe solar batterye te koop. Prys onderhandelbaar Slegs ernstige voornemende kopers asb. Geen kansvatters Brand new CSB 150AH 12volt Lead Acid Solar batteries Never been used. 6 Available. More info will be provided upon communication. Price R4800 > prices negotiable. No postage. It must be collected. In Middelburg or can be delivered in Witbank […]
Yell.co.za Free Ads
Onlangse Nuus Berigte
- Die Slegs Swartes Stad van SoWeTo: 75% van Swartes in Suid-Afrika woon in dorpe wat MEER rassuiwer is as Orania!
- Kyk hoe Swart Mammas van die draaiboek afwyk en hul Progressiewe Globalistiese Instaatstellers ongehoorsaam!
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
SA-News Headlines
- Watch as Black Mamas Go Rogue and Defy Their Progressive Globalist Enablers!The Deputy Mayor of Bitou Municipality, Nokuzola Kolwapi in Kwanokuthula, Plettenberg Bay, was seen on video footage discharging a firearm in public, during a traditional celebration marking her son’s return from initiation school. These traditional initiation ceremonies are brutal and involve boys being taken into the bush for various rights of passage activities which culminate..Continue […]
- Russia Laughs as EU Plays Russian Roulette With Russian Dark Fleet Risking Uninsured Oil Spill!The European Union claims it has cracked down on the Russian shadow fleet by banning maritime services, repairs and maintenance to these shadowy vessels EU Commission President Ursula von der Leyen announced the package as Russia’s war against Ukraine approaches its fourth year, arguing that sustained pressure remains essential. “Russia will only come to the..Continue […]
- Aussie Boy Swims 4km For Help For Family Stuck on Sinking Boat. Gets Ignored by Foreigners on Beach!This shocking story out of Australia is of a 13yr old boy who swam 4km in the sea to get help to save his family who were stuck on a drifting boat that was taking on water. Listen how he explains that when he finally arrives on land, the beach was full of foreigners who..Continue […]
- Epstein Files Reveal Epstein Was A Self Confessed Rothschild Zionist Supremacist Who Called Non Jews “Goyim”Here we have yet another so called “conspiracy theory” being proven to be true. The latest release of over 3 million Epstein files has revealed that Jeffrey Epstein was indeed a Rothschild Zionist. Epstein admitted this in 2016 emails with Peter Thiel, when he was trying to arrange a meeting. In another email from..Continue […]
- The All Black City of SoWeTo: 75% of Blacks in South Africa Live in Towns MORE Racepure than Orania!ENOUGH! If you Attack Orania, You Attack SoWeTo & Thousands of 100% Black Towns – Welcome to the ALL BLACK town of Soweto! So this video is long long overdue It’s another election year, with the usual political drama. I did this research and wrote the original article a decade ago, but it is clear..Continue […]
















