Plato was ‘n Griekse filosoof en stigter van die Akademie in Athene en word beskou as die sentrale figuur wat die filosofie van die Westerse wêreld ontwikkel het. Hy is deur Socrates opgelei en sy bekendste student was Aristoteles. Sy bydrae tot die westerse wetenskap, -filosofie en -wiskunde word vandag nog steeds erken. In Suid..
Lees verder…
Nuwe burgemeester van Kaapstad is nie juis die skerpste potlood in die pakkie nie, hopenlik sal hy’n beter burgemeester wees as ‘n LUR was wat nie eens misdaad kon vasvat nie
Enjoyed this post? Share it!
Gewapende bende val Kaapse pendelaars aan op trein en beroof hul van besittings
Een persoon is dood en agt beseer toe gewapende bendes pendelaars op ‘n Kaapse trein aangeval het en hulle beroof het van hul besittings. Van die pendelaars is uit die trein gegooi en ernstig beseer. Prasa is “geskok” oor die gebeure, maar steeds meer geweld en vandalisme kom veral op Kaapse treine voor sonder dat..
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Inwoners van houtbaai en polisie raak haaks tydens klopjag
Houtbaai was in rep en roer na ‘n grootskaalse polisie klopjag in die area. Inwoners het fakkels afgevuur en strate versper met brandende bande. Onwettige vissermanne is in die klopjag gearresteer. Die toestand in die dorp bly gespanne nadat daar enkele weke gelede ook gewelddadige betogings was en die polisie nie by magte was om..
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
14 brandweerbeamptes van Kaapstad vlug nadat hulle deur ontstoke inwoners met klippe bestook en selfs met grawe geslaan is
Altesame 14 brandweerbeamptes van Kaapstad moes Saterdag van ’n brandtoneel in Wallacedene in Kraaifontein vlug nadat hulle deur ontstoke inwoners aangeval, met klippe bestook en selfs met grawe geslaan is. Van die brandbestryders, drie vroue en twee mans, het kneusplekke en snye opgedoen. Een vrou se gewrig is gebreek. Die brandweerspanne van Kraaifontein en Brackenfell..
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Onwettige grondbesetting in Kaap neem toe met 249% en met huidige politieke klimaat kan dit erger raak
Sedert Julie 2017 tot einde Junie 2018 het meer as 925 protes insidente plaasgevind teenoor die 265 van die vorige jaar. Burgemeesterskomitee lid van veiligheid en sekuriteit van die Kaapstadse stadsraad, JP Smith (foto), het die proteste en verwante grondbesettings bevestig tydens ‘n vrystelling van statistieke vir die genoemde tydperk. Ernstige skade is ook berokken..
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Geen wet en orde in Kaapstad na oproerige betogers kantore afbrand in Houtbaai
Betogers in Houtbaai, Kaapstad, het Sondag die departement van landbou, bosbou en visserye (DAFF) se kantoor in die hawe aan die brand gesteek en ’n private woning glo ook met klippe bestook. Wayne Dyason van die Kaapse-metroraad se wetstoepassingsafdeling, het kort voor 13:00 bevestig dat ongeveer 300 mense dié gebou aan die brand gesteek het…
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
De Lille resigns as Cape Town mayor effective October 31
Patricia de Lille will resign from her position as mayor of Cape Town effective from October 31 after protracted battles with the Democratic Alliance (DA). Three sources inside the party have confirmed to the Mail & Guardian that De Lille has tendered her resignation. The mayor will remain a member of the DA, but will..
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Support for Sovereign State of Good Hope growing daily
The Sovereign State of Good Hope (SSGH) supporters are gathering at parliament in Cape Town every day for seven days. This after the government was given five days notice of eviction and the Sovereign State of Good Hope took down the South African flag and hoisted their flag in Cape Town on 16 July 2018..
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Kaapstad se brûe na nêrens gaan onvoltooid bly
Kaapstad se brûe na nêrens gaan nou net so bly – onvoltooid en met geen planne om dit te ontwikkel nie. Die Kaapstad-metroraad het Woensdagoggend ’n verklaring uitgereik dat alle planne wat gemaak is om die brûe te voltooi, nou geskrap word. Redes waarom dié grootskaalse plan tot niet is, is volgens die metroraad gegrond..
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Skade veroorsaak deur geweldadige betogings in Hermanus beloop al meer as R40 m.
Skade aan die munisipale infrastruktuur in Hermanus as gevolg die afgelope paar weke se betogings beloop na raming al R40 miljoen. Vier skole is ook sedert Dinsdag met die begin van die derde skoolkwartaal weens die voortslepende betogings in Zwelihle gesluit. Die Wes-Kaapse onderwysdepartement het bevestig dat die Mount Pleasant Primary School, Zwelihle Primary School,..
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Sign Up for Free News:
Soek in Die Kaap
Soek ‘n Maatjie
Domain Names
Goedkoopste Huurmotors in die Kaap
Cheap Flights with SKY.co.za

Ekonomiese Bemagtiging
- Konsolidasielening en vele meer.Goeiedag Meneer/Mevrou, Soek u ‘n baie egte lening? Teen ‘n bekostigbare rentekoers? Verwerk binne 24 uur. Is u voortdurend deur u banke en ander finansiële instellings afgekeur? Die goeie nuus is hier!!! Ons bied LENINGS aan wat wissel van R5 000,00 minimum tot R500 000 000,00 maksimum teen ‘n rentekoers van 5% per jaar. LENINGS […]
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- lening vandag beskikbaarAll types of loans available from R10,000.00 to R20,000,000.00 blacklisted, under debt review can get reliable support.
- Logo Design IrelandGreetings! Are you looking for a book cover design service near you? No need to worry now, Logo Design Ireland is providing the book cover design service globally. They are verified and Authentic service providers with Good customer reviews on the internet. Feel free to visit the site and choose your book design from them.
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
- 150AH 12V deep cycle Lead acid Solar BatteriesSplinternuwe solar batterye te koop. Prys onderhandelbaar Slegs ernstige voornemende kopers asb. Geen kansvatters Brand new CSB 150AH 12volt Lead Acid Solar batteries Never been used. 6 Available. More info will be provided upon communication. Price R4800 > prices negotiable. No postage. It must be collected. In Middelburg or can be delivered in Witbank […]
Yell.co.za Free Ads
Onlangse Nuus Berigte
- Die Slegs Swartes Stad van SoWeTo: 75% van Swartes in Suid-Afrika woon in dorpe wat MEER rassuiwer is as Orania!
- Kyk hoe Swart Mammas van die draaiboek afwyk en hul Progressiewe Globalistiese Instaatstellers ongehoorsaam!
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
SA-News Headlines
- Watch as Black Mamas Go Rogue and Defy Their Progressive Globalist Enablers!The Deputy Mayor of Bitou Municipality, Nokuzola Kolwapi in Kwanokuthula, Plettenberg Bay, was seen on video footage discharging a firearm in public, during a traditional celebration marking her son’s return from initiation school. These traditional initiation ceremonies are brutal and involve boys being taken into the bush for various rights of passage activities which culminate..Continue […]
- Russia Laughs as EU Plays Russian Roulette With Russian Dark Fleet Risking Uninsured Oil Spill!The European Union claims it has cracked down on the Russian shadow fleet by banning maritime services, repairs and maintenance to these shadowy vessels EU Commission President Ursula von der Leyen announced the package as Russia’s war against Ukraine approaches its fourth year, arguing that sustained pressure remains essential. “Russia will only come to the..Continue […]
- Aussie Boy Swims 4km For Help For Family Stuck on Sinking Boat. Gets Ignored by Foreigners on Beach!This shocking story out of Australia is of a 13yr old boy who swam 4km in the sea to get help to save his family who were stuck on a drifting boat that was taking on water. Listen how he explains that when he finally arrives on land, the beach was full of foreigners who..Continue […]
- Epstein Files Reveal Epstein Was A Self Confessed Rothschild Zionist Supremacist Who Called Non Jews “Goyim”Here we have yet another so called “conspiracy theory” being proven to be true. The latest release of over 3 million Epstein files has revealed that Jeffrey Epstein was indeed a Rothschild Zionist. Epstein admitted this in 2016 emails with Peter Thiel, when he was trying to arrange a meeting. In another email from..Continue […]
- The All Black City of SoWeTo: 75% of Blacks in South Africa Live in Towns MORE Racepure than Orania!ENOUGH! If you Attack Orania, You Attack SoWeTo & Thousands of 100% Black Towns – Welcome to the ALL BLACK town of Soweto! So this video is long long overdue It’s another election year, with the usual political drama. I did this research and wrote the original article a decade ago, but it is clear..Continue […]
















