Onwettige Besetters dreig om Stellenbosch tot stilstand te bring

14 brandweerbeamptes van Kaapstad vlug nadat hulle deur ontstoke inwoners met klippe bestook en selfs met grawe geslaan is