Gesondheidsbeamptes van die Stad Kaapstad en die Wes-Kaapse regering probeer toegang tot die Central Methodist Church in die middestad te kry waar buitelandse vlugtelinge gehuisves word na ‘n uitbraak van waterpokkies. Hulle sê ‘n groep buitelandse burgers onder leiding van Jean-Pierre Balous, wat weens aanranding gearresteer is, weier hulle toegang tot die gebou. Balous is..
Continue reading…