Weens ‘n kontraktuele dispuut tussen MyCity en die Stadsraad van Kaapstad is die diens tussen Kaapstad sentraal en die gebiede Khayelitsha en Mitchellsplein opgeskort. ‘n Kontrak tussen die Stad, Golden Arrow Busdiens en huurmotor assosiasies het verlede week verval en ʼn nuwe kontrak is nog nie beding nie. Waarnemers wonder oor hoe ʼn raad wag..
Continue reading…