Kaap ontsoutingsproses verloop nie vlot

Kaapstad sal hul eerste ontsoutingsaanleg gereed hê net voordat damme in die stad gaan opdroog. Dit aldus Xanthea Limberg van die stad se burgemeesterskomitee rakende water en energie sake. Verbruikers sal egter moet saamleef daarmee dat water nie meer ‘n goedkoop kommoditeit gaan wees nie. Die skielike bekendmaking dat die ontsoutingsaanleg binnekort gereed gaan wees, […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Kaapstad wil Metrorail-treinstelsel oorneem

Kaapstad wil die bestuur van die Metrorail-treinstelsel in die stad oorneem uit vrees dat die hele openbare vervoerstelsel, wat grootliks op treindienste staatmaak, in duie kan stort. Brett Herron, burgemeesterskomiteelid vir vervoer en stedelike ontwikkeling, het op ’n mediakonferensie gesê al hoe minder pendelaars gebruik die treindienste omdat treine laat is, mense onveilig is en […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Philippi Community Threatens To Take Matter Into Own Hands After Fatal Shooting

This follows the fatal shooting in the Marikana informal settlement in Philippi East last week in which 11 people were killed. Some Philippi and Nyanga community members say they will take matters into their own hands to fight crime. This follows the fatal shooting in the Marikana informal settlement in Philippi East last night in […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

KAAPSE DA HET GROOT PROBLEME – RAADSLID BRYNARD DRAAI HAAR RUG OP PARTY

Raadslid Carin Brynard van die DA in Kaapstad het haar rug op dié party gedraai en in die middel van haar derde termyn as Raadslid bedank. Brynard sê sy is moeg vir die nepotisme en diktatoriale manier van Patricia de Lille en die toksiese atmosfeer in die koukus. Bowenal sê sy dat sy as Christen […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Kleinmond word spookdorp agv voortslepende betogings en protesoptogte

Na ‘n dag van geweld en brandstigting en ‘n rustelose nag, met vrese dat die polisie nie die situasie kan beheer nie, is Kleinmond vandag ‘n spookdorp. Skole en besighede is gesluit en verkeer het tot stilstand gekom. Die inwoners van dié vreedsame Overbergse dorpie is vir alle praktiese doeleindes gyselaars in hulle eie huise. […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!