’n Man wat al die pad van Velddrif aan die Weskus gery het om sy kinders en kleinkinders op die stasie in Kaapstad te gaan haal, is woedend nadat die trein langer as nege ure later eers daar aangekom het. James Swart sê sy kinders was op die Shosholoza Meyl, wat weens verskeie tegniese probleme..
Continue reading…