Die ver linkse regerende politieke party sit met ʼn ernstige tekort aan kontant en is vasgevang in ʼn noodsituasie met die vooruitsig om sonder geld die munisipale verkiesing tegemoet te gaan.
Die munisipale verkiesing wat in Oktober gehou word is ʼn ernstige hindernis vir die ANC wat waarskynlik gaan sukkel om die verkiesing veldtog te voer terwyl geld nie beskikbaar is nie.
Luister Hier:
Skenkers het glo opgehou om by te dra nadat die nuwe reel in werking g
Continue reading…