Die polisie ondersoek ’n skietvoorval waarin ’n boer glo Maandag drie betogers buite Uniondale in die Wes-Kaap geskiet het. Kapt. Malcolm Pojie, woordvoerder van die polisie, het aan Maroela Media gesê twee aanklagte van poging tot moord is vanmiddag by die plaaslike polisie aanhangig gemaak. Dít volg nadat ontstoke betogers van Uniondale vanaf vroegoggend op..
Continue reading…