’n Uitsettingsbevel om beweerde onwettige grond besetters van ’n stuk grond wat in private besit is te laat veryder is Donderdag in die Wes-Kaapse hooggeregshof, uitgestel. Die saak teen die gemeenskapslede van Khayamandi in Stellenbosch naby Kaapstad sal weer 6 November hervat. Honderde inwoners het weereens by die hof opgedaag om te betoog teen hul..
Continue reading…