Deesdae word daar sommer slaapplek gemaak teen die buitemure van die Kasteel in Kaapstad. Die eeue-oue klippe word uit die mure gebreek om vuurmaakplekke te pak en die klere word oor die takke van die omheining gehang. Die Kasteel die Goeie Hoop (Nederlands: Kasteel de Goede Hoop) in Kaapstad is die oudste gebou uit die..
Continue reading…
Eeue oue Kasteel in Kaapstad se buitemure word tuiste vir haweloses
Enjoyed this post? Share it!
Hoe sal dit wees as die EFF in die Swartland Munisipaliteit ingestem word? Vra Cape Party
Julius Malema, EFF-leier, het laas Saterdag tydens die bekendstelling van die party se verkiesinsgmanifes die EFF tot ’n paar goed verbind wat ’n blik bied op die EFF en die radikale vegters se planne. Hy het gese waar die EFF regeer sal alle openbare spasies gedekolonialiseer word. Dekolonisasie verwys na die afbreek van..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Tyd vir Die Kaap, Federale Afrikaner Tuisland! Minderhede MOET saamstaan vir ons regte!
Luister na Pieter J. Marais, voormalige Kaapstad Burgermeester en Weskaap Premier, asook Hein Marx wat gesels met Dr. Carl Davis op SFM oor ‘n Federale beweging.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
The yearning for an independent Cape Republic is not only alive and well, it’s growing stronger!
About eight years ago I wrote a few articles on the prospect of an Independent Cape Republic on the old SA Sucks website which I later copied to here: What future is there for whites and other minorities in South Africa South Africa: Civil war or peaceful split? At the time there were a lot..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Cape Colony divided into 10 districts in 1829
In 1829 the eastern boundaries of the colony were the Keiskama River (although the space between the Keiskama and the Fish river was practically a no-man’s land) the Zwart Kei and Stormberg Spruit. The northern boundaries were defined by the Orange river as far as 24 deg 10′ and then by a line running SW..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Die Uitbreiding van die Grense van die Ou Kaapse Kolonie
Ten einde die administrasie van die vinnig verspreidende Europese besetting aan die Kaap te verbeter het Goewerneur Simon van der Stel gedurende 1685 die eerste Landdrospos in Stellenbosch ingestel. Die doel van hierdie pos was om na die Kompanjie se plase, veeposte en algemene belange om te sien. Met die hulp van verskeie assistente, genaamd..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Sign Up for Free News:
Soek in Die Kaap
Buy Flowers and Gifts Online
Soek ‘n Maatjie
Cape Town Smart Pass
Goedkoopste Huurmotors in die Kaap
Cheap Flights with SKY.co.za
Ekonomiese Bemagtiging
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
- 150AH 12V deep cycle Lead acid Solar BatteriesSplinternuwe solar batterye te koop. Prys onderhandelbaar Slegs ernstige voornemende kopers asb. Geen kansvatters Brand new CSB 150AH 12volt Lead Acid Solar batteries Never been used. 6 Available. More info will be provided upon communication. Price R4800 > prices negotiable. No postage. It must be collected. In Middelburg or can be delivered in Witbank […]
- Venoot gesoek. Weet jy wat 'n Thawte Cert is?Ons opereer huidig ‘n agentskap waar ons Thawte aanlyn Sekuriteits Sertifikate (Cert) verkoop. Ons is op soek na ‘n venoot om ons te help on die besigheid verder te laat groeie, landswyd en miskien wereldwyd. Ons werk tans deur die webwerf Digital-Certificate.co.za. Ons is oop vir idees van hoe ‘n venoot kan bydrae omdat ons […]
- Reaksie Offisiere benodig.Sekuriteits maatskappy in Plettenberg Baai is Opsoek na Gekwalifiseerde Reaksie Offisiere Aansoeke moet aan die volgende vereistes voldoen: Psira Gerigstreerd wees met minstens n C graad en Reaksie. In besit wees van n geldige bestuurs lisensie. Geen Kriminele Rekord. Moet ten volle tweetalig wees in minstens Engels en Afrikaans. Moet bereid wees om na […]
- 69c/min oproepe heeldag en aldagSpaar tot en met 70% op oproepe.Geen supskripsie nie, heeltemal prepaid.UITSTEKENDE OPVANGS OP PLASEVra gerus vir ons meer inligting by [email protected] R1,499 Uitenhage 6232
Yell.co.za Free Ads
Onlangse Nuus Berigte
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België