Na ‘n dag van geweld en brandstigting en ‘n rustelose nag, met vrese dat die polisie nie die situasie kan beheer nie, is Kleinmond vandag ‘n spookdorp. Skole en besighede is gesluit en verkeer het tot stilstand gekom. Die inwoners van dié vreedsame Overbergse dorpie is vir alle praktiese doeleindes gyselaars in hulle eie huise…
Continue reading…