Reclaim the City het die Rondebosch-gholfbaan Donderdag beset weens die Kaapstad-metro se “mislukte poging om openbare grond vir bekostigbare behuising te herverdeel”. Die elite- Rondebosch-gholfbaan in Kaapstad, wat volgens berigte vir R1 000 by die Kaapstadse metroraad gehuur word, is op Menseregtedag deur besetters oorgeneem. Die organisasie Reclaim the City se lede het die gholfbaan..
Continue reading…