Ian Neilson, waarnemende burgemeester van Kaapstad, gaan Maandag ’n tussentydse burgemeesterskomitee aanstel.
Dit kom nadat Patricia de Lille verlede week uit die DA geskop is en gevolglik haar pos kwyt is en haar kantoor moes ontruim.
Lees verder…
Ian Neilson, waarnemende burgemeester van Kaapstad, gaan Maandag ’n tussentydse burgemeesterskomitee aanstel.
Dit kom nadat Patricia de Lille verlede week uit die DA geskop is en gevolglik haar pos kwyt is en haar kantoor moes ontruim.
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Die Kaapstadse munisipale busdiens, MyCity, sal ook geen passasiers vervoer terwyl die landswye busdrywer staking aan die gang is nie.
Meer as 17 000 busbestuurders staak landwyd en baie busdienste in stede het tot stilstand gekom.
Die groot struikelblok handel tans oor terugwerkende salarisse.
Deur: Die Vryburger
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Die DA het na weke se interne stryd besluit dat Patricia de Lille uit die party geskop moet word.
In antwoord daarop het sy gesê dat sy die besluit in die hof gaan beveg.
Adjunk burgemeester Ian Nelison is intussen aangestel as waarnemende burgemeester maar die party gaan so gou moontlik ‘n nuwe burgemeester aanwys om “stabiliteit” te verkry in die plaaslike regering wat “geskud” is met die geveg met De Lille.
Hierdeur erken die DA dat hul “regering” onstabiel is!
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Inwoners van die Bolandse dorp, Paarl, het oor die afgelope ure mekaar behoorlik in die hare gevlieg oor een van die oudste tradisies in die dorp.
Die Paarlse Toringkerk dateer van 1875 en is die kerkgebou met die hoogste toring in die land. Onder die oud-leraars van die kerk tel ook die Taalstryder, SJ du Toit.
Die klok in die toring dui al vir die afgelope eeu elke halfuur die tyd van die dag aan en die klokgelui op ‘n Sondagoggend is een van die kenmerke van ‘n stil Bolandse dorpsoggend.
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Verskeie paaie in die Kaapse metropool, insluitend Jakes Gerwelrylaan en Highlandsrylaan in Mitchells Plain, is Woensdagoggend weens protesaksies gesluit.
Volgens Wayne Dyason, woordvoerder van Kaapstad se wetstoepassingseenheid, is ’n kitsbank, vrugtestalletjie en motor Woensdagoggend vroeg aan die brand gesteek.
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Terwyl die DA met kopsere sit oor sy Kaapse dames, het die ANC ‘n grootkop ingespan om te probeer om die Wes-Kaap in volgende jaar se algemene verkiesing terug te wen.
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
It’s the end of the ride for Cape Town’s most iconic amusement park. Ratanga Junction will be closing at the end of April.
The theme park has been a special place for many Capetonians and tourists alike for almost two decades.
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
The Cape Party was founded in 2007.
In 2008, the Cape Party was officially registered with the IEC as a political party in the RSA.
Our first hope is that the ANC-controlled SA government engage in immediate negotiations to bring an end to the long-standing political, social and economic oppression that they have imposed without challenge on the Cape and its people to this day.
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Die Wes-Kaapse departement van landbou is goed op dreef om sy teikens te behaal wat grondhervorming betref en gaan ’n studie laat doen om vas te stel presies watter vordering sedert 2014 gemaak is.
Alan Winde, LUR vir ekonomiese geleenthede, toerisme en landbou, het Dinsdag in die provinsiale wetgewer gesê die laaste navorsing het daarop gedui dat 62% van die grondhervormingsprojekte suksesvol was en ’n eksterne studie sal gedoen word om dit op te dateer.
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Nog bergaanvalle is die naweek in die Tafelberg Nasionale Park aangemeld, en ’n groep stappers is naby Duikereiland deur drie gewapende mans beroof.
Table Mountain Watch het Sondag in twee afsonderlike twiets die voorvalle bekend gemaak.
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
