Die sogenaamde vlugtelinge in Kaapstad wat nou in die Metodistekerk gehuisves word nadat hulle met die polisie gebots het, wil glo nou die land verlaat in immigrante karavaan formaat. Hulle woordvoerders sê dit is die enigste manier wat hulle die wêreld se aandag kan vestig op die ANC regering se ongevoelige optrede teen hulle. Die..
Continue reading…