Een uit drie mense ontvang welsyn in ANC se SA! Die ANC het dit uiteindelik dit reggekry om ‘n eerste wêreld land heeltemal om te keer na ‘n sosialistiese humanitêre rampgebied, en self die ekonomie is nou heeltemal omgedraai! Onder die sosialistiese ANC regime het Suid-Afrika se aantal werkgeleenthede en maatskaplike toelaes, die afgelope twintig jaar effektief omgekeer, en dit is nie volhoubaar nie en is dus nou een van die land se grootste risikos, sê Nkosana Mashiya, uitvoerende hoof van Risikobestuur by Capitec.
Suid-Afrika Nou Amptelik ‘n Onvolhoubare Sosialistiese Staat! 18 Miljoen (Derde van Bevolking) op Welsyn Onderhou deur net 14 Miljoen Belastingbetalers!
Enjoyed this post? Share it!
U Word Uitgenooi om Deel te Neem aan ‘n Aanbieding oor ‘n Stadsontwikkelingsplan vir Orania
Orania is besig om as kerngroeipunt vir Afrikanerselfbeskikking die gedaante van ʼn stad aan te neem. Die doel is egter om ʼn vlak van ontwikkeling te verwesenlik wat weldeurdag, ordentlik nagevors en uitnemend geïmplementeer word om sodoende meer as net ʼn ‘plek’ te word, maar eerder ʼn tuiste. Wanneer na Orania as Afrikanertuiste verwys word, is dít juis die doel – ʼn plek waar Afrikaners gemaklik kan wees, gemeenskapslewe kan ervaar en kan tuiskom in die ‘vriendelike stad’.
Enjoyed this post? Share it!
Rebelbier van Orania Brouery kan nie met Aanvraag byhou nie na Loodsgeleenthede in Verskeie Dorpe!
‘n Belangrike deel van ‘n eie ekonomie in Orania is om ‘n afsetgebied en vriendelike handelsbetrekkinge na buite te hê. Die Zebra Brouery in Orania het onlangs loodsgeleenthede in verskillende dorpe in die land gehad, om hulle bier bekend te stel aan ondersteuners wat dit wil bestel!
Enjoyed this post? Share it!
Potgooi: Die ANC het Stelselmatig oor Twee Dekades, Suid Afrika se Soewereine Bates en Geld in hul eie Privaat Sakke Oorgedra!
Die ANC regime het stelselmatig oor twee dekades, Suid Afrika se soewereine bates en geld in hul eie privaat sakke oorgedra, en die staatsentiteite verander na ashope!
Enjoyed this post? Share it!
Fondasie vir 50 Meter Optiesevesel-internettoring word in Orania Gegooi
Deesdae begin meer en meer mense van die huis en weg van Stadsentrums te werk, en Orania beplan om diê geleentheid te gebruik om meer mense te lok deur ordentlike internet infrastruktuur op te stel. Die Orania Dorpskantoor se infrastruktuurontwikkeling om hoë spoed internet in Orania te realiseer is goed aan die gang.
Enjoyed this post? Share it!
Hunter Biden het Belê in Pandemie Firma Metabiota, wat met Wuhan-laboratorium en Daszak se EcoHealth Saamgewerk het!
Rosemont Seneca Technology Partners (RSTP), ‘n beleggingsonderneming onder leiding van Joe Biden se seun Hunter Biden, was ‘n leidende finansiële ondersteuner van Metabiota, ‘n pandemie-opsporings- en reaksieonderneming wat saamgewerk het met Peter Daszak se EcoHealth Alliance en die Wuhan Institute of Virology.
Enjoyed this post? Share it!
Sondebokke? Valke Arresteer Drie Senior Munisipale Bestuurders Weens Miljarde VBS Bank Bedrog
Drie voormalige munisipale bestuurders in Gauteng sal na verwagting Dinsdag in die hof verskyn ná hul inhegtenisnemings in verband met die VBS Mutual Bank (VBS) -skandaal.
Enjoyed this post? Share it!
Wysiging van Artikel 25 nie Nodig Omdat SA Reeds op pad is om Grondhervormingsdoelwitte te Bereik – Trevor Manuel
Voormalige minister van finansies, Trevor Manuel, is die nuutste prominente Suid-Afrikaner wat die wysiging van Artikel 25 van die Grondwet te bevraagteken, om voorsiening te maak vir onteiening van grond sonder vergoeding.
Enjoyed this post? Share it!
ANC het Toegelaat dat Munisipaliteite R186 Miljard in ‘n Dekade Steel met Geen Nagevolge of Aanspreeklikheid nie!
Verslae van die Ouditeur-generaal van die Wet op Munisipale Finansiële Bestuur (MFMA), het onthul dat die afgelope dekade, R186 Miljard uit die rekenings van ANC munisipaliteite verdwyn het weens “onreëlmatige uitgawes“. Die Ouditeur-generaal, Tsakani Maluleke, het onlangs ook verklaar dat daar in die boekjaar 2019/2020, R26 miljard se “onreëlmatige uitgawes” by munisipaliteite was, en dat van die 257 munisipaliteite in Suid-Afrika, het slegs 27 skoon oudits ontvang.
Enjoyed this post? Share it!
Familie van Guptas? Twee Indiër Broers, die Cajees, Verdwyn met R51 Miljard se Bitcoin!
‘n Paar Indiër broers Raees (17) en Ameer Cajee (21) het verdwyn, tesame met Bitcoin ter waarde van $ 3,6 miljard vanaf hul kriptokurrency-beleggingsplatform. ‘n Kaapstadse regsfirma wat deur beleggers / slagoffers aangestel is, sê dat hulle die broers nie kan opspoor nie, en het die saak by die Valke, ‘n elite-eenheid van die nasionale polisie, aangemeld. Kripto-uitruilings platforms regoor die wêreld is ook in kennis gestel sou die Cajee broers probeer om die digitale munte om te skakel.
Enjoyed this post? Share it!
Sign Up for Free News:
Soek in Die Kaap
Soek ‘n Maatjie
Domain Names
Goedkoopste Huurmotors in die Kaap
Cheap Flights with SKY.co.za

Ekonomiese Bemagtiging
- Konsolidasielening en vele meer.Goeiedag Meneer/Mevrou, Soek u ‘n baie egte lening? Teen ‘n bekostigbare rentekoers? Verwerk binne 24 uur. Is u voortdurend deur u banke en ander finansiële instellings afgekeur? Die goeie nuus is hier!!! Ons bied LENINGS aan wat wissel van R5 000,00 minimum tot R500 000 000,00 maksimum teen ‘n rentekoers van 5% per jaar. LENINGS […]
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- lening vandag beskikbaarAll types of loans available from R10,000.00 to R20,000,000.00 blacklisted, under debt review can get reliable support.
- Logo Design IrelandGreetings! Are you looking for a book cover design service near you? No need to worry now, Logo Design Ireland is providing the book cover design service globally. They are verified and Authentic service providers with Good customer reviews on the internet. Feel free to visit the site and choose your book design from them.
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
- 150AH 12V deep cycle Lead acid Solar BatteriesSplinternuwe solar batterye te koop. Prys onderhandelbaar Slegs ernstige voornemende kopers asb. Geen kansvatters Brand new CSB 150AH 12volt Lead Acid Solar batteries Never been used. 6 Available. More info will be provided upon communication. Price R4800 > prices negotiable. No postage. It must be collected. In Middelburg or can be delivered in Witbank […]
Yell.co.za Free Ads
Onlangse Nuus Berigte
- Die Slegs Swartes Stad van SoWeTo: 75% van Swartes in Suid-Afrika woon in dorpe wat MEER rassuiwer is as Orania!
- Kyk hoe Swart Mammas van die draaiboek afwyk en hul Progressiewe Globalistiese Instaatstellers ongehoorsaam!
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
SA-News Headlines
- Watch as Black Mamas Go Rogue and Defy Their Progressive Globalist Enablers!The Deputy Mayor of Bitou Municipality, Nokuzola Kolwapi in Kwanokuthula, Plettenberg Bay, was seen on video footage discharging a firearm in public, during a traditional celebration marking her son’s return from initiation school. These traditional initiation ceremonies are brutal and involve boys being taken into the bush for various rights of passage activities which culminate..Continue […]
- Russia Laughs as EU Plays Russian Roulette With Russian Dark Fleet Risking Uninsured Oil Spill!The European Union claims it has cracked down on the Russian shadow fleet by banning maritime services, repairs and maintenance to these shadowy vessels EU Commission President Ursula von der Leyen announced the package as Russia’s war against Ukraine approaches its fourth year, arguing that sustained pressure remains essential. “Russia will only come to the..Continue […]
- Aussie Boy Swims 4km For Help For Family Stuck on Sinking Boat. Gets Ignored by Foreigners on Beach!This shocking story out of Australia is of a 13yr old boy who swam 4km in the sea to get help to save his family who were stuck on a drifting boat that was taking on water. Listen how he explains that when he finally arrives on land, the beach was full of foreigners who..Continue […]
- Epstein Files Reveal Epstein Was A Self Confessed Rothschild Zionist Supremacist Who Called Non Jews “Goyim”Here we have yet another so called “conspiracy theory” being proven to be true. The latest release of over 3 million Epstein files has revealed that Jeffrey Epstein was indeed a Rothschild Zionist. Epstein admitted this in 2016 emails with Peter Thiel, when he was trying to arrange a meeting. In another email from..Continue […]
- The All Black City of SoWeTo: 75% of Blacks in South Africa Live in Towns MORE Racepure than Orania!ENOUGH! If you Attack Orania, You Attack SoWeTo & Thousands of 100% Black Towns – Welcome to the ALL BLACK town of Soweto! So this video is long long overdue It’s another election year, with the usual political drama. I did this research and wrote the original article a decade ago, but it is clear..Continue […]
















