Universiteit van Stellenbosch oor kole gehaal oor taalbeleid

Die Universiteit Stellenbosch (US) het skaars sy deure vir sy nuwe eerstejaarstudente oopgemaak en reeds is daar klagtes oor sy gebruik van net Engels.

Klagtes omdat die eerstejaarsverwelkoming verlede Donderdag in Engels aangebied is en nie in Afrikaans nie, het rugbaar geword.

Volgens twee mense wat die verwelkoming bygewoon het, was die hele verwelkoming in Engels.
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

AfriForum versoek dringend inligting oor Matiesgrondwet

AfriForum Jeug se Stellenbosch-tak het onlangs sowel klagtes as ’n regsmening by die Universiteit van Stellenbosch (US) se studentehof ingedien waarin inligting rondom die wettigheid van die huidige studentegrondwet versoek word. Die klagtes spruit uit inligting wat die jeugorganisasie bekom het wat daarop dui dat die huidige dokument moontlik nie wettig is nie. Talle navrae rakende […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!