Eskom het ‘n geskil met vakbonde oor betaalverhogings verklaar en die gesprekke vir ‘n onafhanklike meditasieproses by die Kommissie vir Versoeningsbemiddeling en Arbitrasie (KVBA) – SA se statutêre geskilbeslegtingsliggaam – ingestel.

Enjoyed this post? Share it!
Suid-Afrika se swak ekonomiese toestand kan nie gevegte tussen die regering en vakbonde oor salarisse bekostig nie.
Minister Senzo Mchunu van die Departement Openbare Dienste en Administrasie het ʼn beroep op die burgers van SA gedoen om voorstelle na die tafel te bring, om die dooiepunt wat tussen die regering en vakbonde oor salarisse bereik is te oorbrug.
Die regering sê hy het nie geld vir verhogings nie, maar staatsdiensamptenare eis steed ‘n 7% verhoging.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!