Die Kaap is nie meer die misdaadvrye gebied wat dit was nie en steeds meer gewelddadige misdaad kom voor, veral op toeriste, terwyl die DA-beheerde Wes-Kaapse regering skynbaar net so onbevoeg is om iets daaraan te doen as die ANC in die ander provinsies.
Nadat verskeie stappers die naweek op Tafelberg aangeval en ernstig beseer is, het vyf fietsryers van Stellenbosch ‘n “helse ondervinding” gehad toe twee mans hulle in die Ou Helshoogtepas aangeval het met messe en stokke.
Die polisie het vinnig gereageer en die twee mans is kort daarna gearresteer. Die fietsryers het slegs geringe beserings opgedoen.
Continue reading…