Nuwe party van Patricia de Lille heet glo die GOOD party en gaan glo die politiek ontwrig. Kan daar nog iets goeds kom binne die party politieke stelsel van Suid Afrika? Patricia de Lille meen so, aangesien sy haar party se naam “Good”. gedoop het. Sy het egter nie goeie nuus vir die ander partye..
Continue reading…