Cleece Robertson van die Nasionale See-redding Instituut het reeds in die verlede gewaarsku dat die drie rioolaanlegte in Kaapstad nie die toename in riool afval kan hanteer nie. Marine bewarings fotograaf, Jean Tresfon, het in sy navorsing en foto’s wat geneem is, getoon dat daar groot “wit pluime” in die see waarneembaar was. Die Stad..
Continue reading…