Terwyl die DA met kopsere sit oor sy Kaapse dames, het die ANC ‘n grootkop ingespan om te probeer om die Wes-Kaap in volgende jaar se algemene verkiesing terug te wen.
Lees verder…
ANC veg verbete om Wes-Kaap terug te wen
Enjoyed this post? Share it!
END OF THE RIDE FOR RATANGA JUNCTION
It’s the end of the ride for Cape Town’s most iconic amusement park. Ratanga Junction will be closing at the end of April.
The theme park has been a special place for many Capetonians and tourists alike for almost two decades.
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Introduction to the Cape Party – Imagine our own country
The Cape Party was founded in 2007.
In 2008, the Cape Party was officially registered with the IEC as a political party in the RSA.
Our first hope is that the ANC-controlled SA government engage in immediate negotiations to bring an end to the long-standing political, social and economic oppression that they have imposed without challenge on the Cape and its people to this day.
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Wes-Kaapse regering glo goed op dreef met grondhervormingsplan
Die Wes-Kaapse departement van landbou is goed op dreef om sy teikens te behaal wat grondhervorming betref en gaan ’n studie laat doen om vas te stel presies watter vordering sedert 2014 gemaak is.
Alan Winde, LUR vir ekonomiese geleenthede, toerisme en landbou, het Dinsdag in die provinsiale wetgewer gesê die laaste navorsing het daarop gedui dat 62% van die grondhervormingsprojekte suksesvol was en ’n eksterne studie sal gedoen word om dit op te dateer.
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Nog stappers deur gewapende mans beroof in Tafelberg Nasionale Park
Nog bergaanvalle is die naweek in die Tafelberg Nasionale Park aangemeld, en ’n groep stappers is naby Duikereiland deur drie gewapende mans beroof.
Table Mountain Watch het Sondag in twee afsonderlike twiets die voorvalle bekend gemaak.
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Wes-Kaap se “E-Tol” maak nou plek vir provinsiale brandstofheffing
By gebrek aan E-Tol, beplan die Wes-Kaapse regering beplan om ‘n provinsiale brandstofheffing in te stel bo en behalwe die nasionale heffing wat deur die regering gehef word.
Dit is klaarblyklik om geld te in om paaie te bou en in stand te hou.
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
N7 in Kaapstad in chaos gedompel na gewelddadige aksies deur onwettige inwoners
Gewelddadige aksies deur onwettige inwoners by Dunoon het gelei tot die sluiting van die N7 hoofweg naby Potsdam.
Die polisie is vroeër die dag ingeroep om ‘n onwettige grondbesetting insident te ondersoek naby Dunoon wat gelei het tot die sluiting van die snelweg weens klippe en rommel op die snelweg.
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Wetstoepassers is aan die verkeerde kant van die gereg – Amptenare gearresteer oor perlemoen
Nege amptenare van die Departement Visserye is deur die Valke in Gansbaai aangekeer in verband met handel in perlemoen.
Weer eens bevind wetstoepassers hulle aan die verkeerde kant van die samelewing deur mee te doen aan onwettighede.
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Kan dit wees: Kaapstad het laagste werkloosheidskoers in SA
Kaapstad het 89 000 poste in die laaste kwartaal van 2017 geskep en dit maak van Kaapstad een van die metro’s wat die beste in Suid-Afrika gevaar het.
Patricia de Lille, Kaapstadse burgemeester, het Dinsdag gesê sy is trots om die bemoedigende ekonomiese uitslae aan te kondig waar 89 000 meer inwoners van Kaapstad in diens geneem is tydens die vierde kwartaal van 2017, teenoor dieselfde periode in 2016. “Kaapstad het boonop die laagste werkloosheidskoers van al die metro’s in Suid-Afrika.”
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
D-dag vir DA se De Lille
Die beleërde DA burgemeester van Kaapstad, Patricia de Lille, het in aanloop tot die wantrouemosie teen haar, die eerste rondte gewen toe die hooggeregshof bevind het dat die besluit oor die stemming in die mosie, by die speaker berus. Die speaker moet nou besluit of die stemming in die mosie geheim of oop gaan wees.
Die hof het gesê dat lede die reg moet hê om volgens hulle gewete moet stem, wat in wese daarop neerkom dat die stemming wel geheim sal moet wees.
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Sign Up for Free News:
Soek in Die Kaap
Soek ‘n Maatjie
Domain Names
Goedkoopste Huurmotors in die Kaap
Cheap Flights with SKY.co.za

Ekonomiese Bemagtiging
- Konsolidasielening en vele meer.Goeiedag Meneer/Mevrou, Soek u ‘n baie egte lening? Teen ‘n bekostigbare rentekoers? Verwerk binne 24 uur. Is u voortdurend deur u banke en ander finansiële instellings afgekeur? Die goeie nuus is hier!!! Ons bied LENINGS aan wat wissel van R5 000,00 minimum tot R500 000 000,00 maksimum teen ‘n rentekoers van 5% per jaar. LENINGS […]
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- lening vandag beskikbaarAll types of loans available from R10,000.00 to R20,000,000.00 blacklisted, under debt review can get reliable support.
- Logo Design IrelandGreetings! Are you looking for a book cover design service near you? No need to worry now, Logo Design Ireland is providing the book cover design service globally. They are verified and Authentic service providers with Good customer reviews on the internet. Feel free to visit the site and choose your book design from them.
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
- 150AH 12V deep cycle Lead acid Solar BatteriesSplinternuwe solar batterye te koop. Prys onderhandelbaar Slegs ernstige voornemende kopers asb. Geen kansvatters Brand new CSB 150AH 12volt Lead Acid Solar batteries Never been used. 6 Available. More info will be provided upon communication. Price R4800 > prices negotiable. No postage. It must be collected. In Middelburg or can be delivered in Witbank […]
Yell.co.za Free Ads
Onlangse Nuus Berigte
- Die Slegs Swartes Stad van SoWeTo: 75% van Swartes in Suid-Afrika woon in dorpe wat MEER rassuiwer is as Orania!
- Kyk hoe Swart Mammas van die draaiboek afwyk en hul Progressiewe Globalistiese Instaatstellers ongehoorsaam!
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
SA-News Headlines
- Watch as Black Mamas Go Rogue and Defy Their Progressive Globalist Enablers!The Deputy Mayor of Bitou Municipality, Nokuzola Kolwapi in Kwanokuthula, Plettenberg Bay, was seen on video footage discharging a firearm in public, during a traditional celebration marking her son’s return from initiation school. These traditional initiation ceremonies are brutal and involve boys being taken into the bush for various rights of passage activities which culminate..Continue […]
- Russia Laughs as EU Plays Russian Roulette With Russian Dark Fleet Risking Uninsured Oil Spill!The European Union claims it has cracked down on the Russian shadow fleet by banning maritime services, repairs and maintenance to these shadowy vessels EU Commission President Ursula von der Leyen announced the package as Russia’s war against Ukraine approaches its fourth year, arguing that sustained pressure remains essential. “Russia will only come to the..Continue […]
- Aussie Boy Swims 4km For Help For Family Stuck on Sinking Boat. Gets Ignored by Foreigners on Beach!This shocking story out of Australia is of a 13yr old boy who swam 4km in the sea to get help to save his family who were stuck on a drifting boat that was taking on water. Listen how he explains that when he finally arrives on land, the beach was full of foreigners who..Continue […]
- Epstein Files Reveal Epstein Was A Self Confessed Rothschild Zionist Supremacist Who Called Non Jews “Goyim”Here we have yet another so called “conspiracy theory” being proven to be true. The latest release of over 3 million Epstein files has revealed that Jeffrey Epstein was indeed a Rothschild Zionist. Epstein admitted this in 2016 emails with Peter Thiel, when he was trying to arrange a meeting. In another email from..Continue […]
- The All Black City of SoWeTo: 75% of Blacks in South Africa Live in Towns MORE Racepure than Orania!ENOUGH! If you Attack Orania, You Attack SoWeTo & Thousands of 100% Black Towns – Welcome to the ALL BLACK town of Soweto! So this video is long long overdue It’s another election year, with the usual political drama. I did this research and wrote the original article a decade ago, but it is clear..Continue […]
















