Familie van Guptas? Twee Indiër Broers, die Cajees, Verdwyn met R51 Miljard se Bitcoin!

ANC Regime Vervreem Homself van Wetsgehoorsame Burgers deur Nasionale “Demokratiese” Rewolusie (NDR) bo Grondwet te Plaas – Ad Hoc Groep

Talle Mediese Studente Alweer Sonder Internskap Gelaat! Wat van Privaatsektor vra Solidariteit?

SANW bied Kursusse aan met MEER as 50 Mense Teenwoordig – Kry Heelwat Covid Gevalle, 3 Dood in Kimberley – Maar Kursusse Gaan nog Voort!

Minister Beweer SA se Tweede Oudste Stad, Port Elizabeth se Nuwe Naam Bly, Maar Ons Bly by die ou Name Dankie!

Meer as 108,000 Vuurwapens Vermis! SAPD en SANW Bewapen Kriminele maar Ontwapen Wetsgehoorsame Eienaars!

Kaffir-limoenblare is Rassisties? “Woke” Winkel in Brittanje Verwyder Produk al het nie ‘n Enkele Siel Daaroor Gekla nie!

Nuus Uit Ons Toekoms Dalk? Stel Jou Voor – ‘n Nuusberig van 20 Junie 2045

Na R 1 Miljard met min Resultate, wil Raymond Zondo Die Zondo Staatskaping Slenter WEER Verleng!

Die Zondo-kommissie Wys Afriforum en Motsoeneng se Aansoeke om Getuies te Kruisondervra van die Hand