Twee skepe van die Suid-Afrikaanse Vloot het geringe skade opgedoen toe hulle in die Simonstad-hawe gebots het. Die SA Vloot het Vrydag bevestig dat een van hul fregatte, die SAS Spioenkop, Donderdag teen die vloot se ondersteuningskip, die SAS Drakensberg, gebots het. Volgens ooggetuies het die SAS Spioenkop, wat die hawe binnegekom het onder beleiding..
Continue reading…