Die dorpie Wupperthal in die Cederberge, wat jare lank ’n sendingstasie was, is die afgelope naweek getref deur ‘n brand. Dit blyk dat 53 huise, ‘n gemeenskapsaal, die biblioteek, asook die pastorie, restaurant en ‘n koshuis afgebrand het. Die skoenfabriek waar baie van die kleurling inwoners werksaam is, het ongeskonde gebly. Die oorsaak van die..
Continue reading…