Nie dat dit enige meningsvolle verskil vir ons sal maak nie, siende dat ANC elke maand deur SASSA vir hul stemme betaal, maar voormalige adjunkhoofregter Dikgang Moseneke het besluit dat plaaslike verkiesings, wat vir 27 Oktober vanjaar geskeduleer is, nie onder Covid-19-toestande vry en regverdig sal wees nie.
“Plaaslike Verkiesings Moet tot 2022 Uitgestel Word om Vry en Regverdig te Wees” – Moseneke
Enjoyed this post? Share it!
Suid-Afrika Nou Amptelik ‘n Onvolhoubare Sosialistiese Staat! 18 Miljoen (Derde van Bevolking) op Welsyn Onderhou deur net 14 Miljoen Belastingbetalers!
Een uit drie mense ontvang welsyn in ANC se SA! Die ANC het dit uiteindelik dit reggekry om ‘n eerste wêreld land heeltemal om te keer na ‘n sosialistiese humanitêre rampgebied, en self die ekonomie is nou heeltemal omgedraai! Onder die sosialistiese ANC regime het Suid-Afrika se aantal werkgeleenthede en maatskaplike toelaes, die afgelope twintig jaar effektief omgekeer, en dit is nie volhoubaar nie en is dus nou een van die land se grootste risikos, sê Nkosana Mashiya, uitvoerende hoof van Risikobestuur by Capitec.
Enjoyed this post? Share it!
Gevangenes, Poswerkers en Duisende in die Buiteland Ontvang Onwettige Covid Uitbetalings van ANC Regering Tydens Inperking!
ANC Minister Lindiwe Zulu sê 105 gevangenes en nog 4,276 mense wat buite SA woon, het tydens die nasionale inperking staatsubsidies vir Covid gekry.
Enjoyed this post? Share it!
Woede na R350 SASSA Gratifikasie Betaling Stop al is Mense Nog Werkloos Weens die ANC se Inperking!
Dit blyk asof “ander mense se geld” opgedroog het, en die sosialistiese ANC nie meer stemme kan koop met toelae nie. Woede is ontketen nadat die ANC regering die SASSA uitbetaling van R350 per maand aan werklose mense gestaak het.
SASSA het in ʼn verklaring gesê dat nuwe uitbetalings gestaak is, maar diegene wat nog nie verlede keer se uitbetaling ontvang het nie, steeds betaal sal word,
Die besluit is veroordeel deur burgerregte organisasies onder die sambreel van “Pay the Grants.” Hul woordvoerders sê al word die R350 nie meer betaal nie, is hulle mense nog steeds werkloos en hulle kan nie sonder die noodsaaklike bedrag as inkomste lewe nie.
Luister Hier:
Enjoyed this post? Share it!
Sign Up for Free News:
Soek in Die Kaap
Buy Flowers and Gifts Online
Soek ‘n Maatjie
Cape Town Smart Pass
Goedkoopste Huurmotors in die Kaap
Cheap Flights with SKY.co.za
Ekonomiese Bemagtiging
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
- 150AH 12V deep cycle Lead acid Solar BatteriesSplinternuwe solar batterye te koop. Prys onderhandelbaar Slegs ernstige voornemende kopers asb. Geen kansvatters Brand new CSB 150AH 12volt Lead Acid Solar batteries Never been used. 6 Available. More info will be provided upon communication. Price R4800 > prices negotiable. No postage. It must be collected. In Middelburg or can be delivered in Witbank […]
- Venoot gesoek. Weet jy wat 'n Thawte Cert is?Ons opereer huidig ‘n agentskap waar ons Thawte aanlyn Sekuriteits Sertifikate (Cert) verkoop. Ons is op soek na ‘n venoot om ons te help on die besigheid verder te laat groeie, landswyd en miskien wereldwyd. Ons werk tans deur die webwerf Digital-Certificate.co.za. Ons is oop vir idees van hoe ‘n venoot kan bydrae omdat ons […]
- Reaksie Offisiere benodig.Sekuriteits maatskappy in Plettenberg Baai is Opsoek na Gekwalifiseerde Reaksie Offisiere Aansoeke moet aan die volgende vereistes voldoen: Psira Gerigstreerd wees met minstens n C graad en Reaksie. In besit wees van n geldige bestuurs lisensie. Geen Kriminele Rekord. Moet ten volle tweetalig wees in minstens Engels en Afrikaans. Moet bereid wees om na […]
- 69c/min oproepe heeldag en aldagSpaar tot en met 70% op oproepe.Geen supskripsie nie, heeltemal prepaid.UITSTEKENDE OPVANGS OP PLASEVra gerus vir ons meer inligting by [email protected] R1,499 Uitenhage 6232
Yell.co.za Free Ads
Onlangse Nuus Berigte
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België