Eskom het gedurende die boekjaar 2020 130% meer stookolie gebruik as wat verwag is vir steenkoolkragstasies.
Volgens sy Regulatory Clearing Account (RCA) Jaar 1-aansoek by die Nasionale Energiereguleerder van Suid-Afrika (Nersa), wat op 11 Desember 2020 ingedien is, beslaan Eskom se aankope van brandstofolie ongeveer ‘n kwart van die R8,4 miljard wat hy wil hê.