As deel van die Wêreld Ekonomiese Forum (WEF) se “Groot Herstel”-agenda vir die mensdom, sluit Ierse leiers aan by hul mede samesweerders in Nederland, Duitsland en Kanada om boere en hul plase uit te faseer, en wêreldwye voedseltekorte verder in gevaar te stel. Die Ierse regering beplan om ‘n vermindering van emissies van ongeveer 28 persent op boere af te dwing.
Continue reading…
SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
Enjoyed this post? Share it!
Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
Massa media die wêreld oor demoniseer nou vir Vladimir Putin, soos hulle die afgelope 5 jaar met Trump gedoen het, waar hulle, soos gewoonlik, nie al die feite gee nie, of hulle versprei disinformasie, innuendo en fopnuus, net soos hulle gedoen het met hul valse pandemie narratief. Die nuutste “bogeyman” is om hul beheer en invloed oor Ukraine te behou en versterk, maar dit neem natuurlik ook die kollig af van hul totalitêre pandemie agenda, en sleepy Joe Biden se aanhoudende flaters.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Grondonteiening in Nederland! Kommuniste Gebruik Stikstofkrisis as Verskoning om Boere se Plase te Vat!
Min mense besef dat kommuniste vir boere haat met ‘n passie, oral oor die wêreld, en hulle sal enige verskoning gebruik om boere se grond in staatsbesit te kry, sodat hulle die burgers met voedsel kan afpers. In SA gebruik hulle die “gronddiefstal” leuen, in Nederland gebruik die linkse regering die beweerde stikstofkrisis om van baie boere ontslae te raak, soos uitgesit in twee beleidspakkette wat die Nederlandse Omgewingsbeoordelingsagentskap (PBL) vir die regering opgestel het, en wat hierdie week gepubliseer is. Die onteiening van die boere se grond, iets wat uitdruklik in die planne genoem word, beteken dat hulle deur die staat gedwing sal word om hul eie plase teen ‘n vasgestelde prys te verkoop.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Potgooi: Die ANC het Stelselmatig oor Twee Dekades, Suid Afrika se Soewereine Bates en Geld in hul eie Privaat Sakke Oorgedra!
Die ANC regime het stelselmatig oor twee dekades, Suid Afrika se soewereine bates en geld in hul eie privaat sakke oorgedra, en die staatsentiteite verander na ashope!
Enjoyed this post? Share it!
Probeer VSA om die Koue Oorlog Terug te Bring? Wie het dit Gewen, of het dit Nooit Ge-eindig nie?
Dit word dag by dag duideliker dat die ver linkse regime in VSA, onder leiding van die Demokrate, Deep State, Sosiale Media, Big Tech, ens., nader en nader na ‘n totalitêre regime beweeg, waar selfs woorde ‘n mens in die tronk kan laat beland. Die Russiese president, Vladimir Putin, het die huidige rigting van internasionale betrekkinge-strategie wat die regering van die Verenigde State aanneem, vergelyk met die een wat gelei het tot die ontbinding van die USSR, toe hy die week by SPIEF’21 gepraat het. Daar is al lank bespiegel oor hoe harde kommuniste in 1989, nadat die Berlynse muur afgebring is, die weste ingevaar en regerings van Westerse lande ingesypel het. Angela Merkel, (nee Kasner) ‘n “vorige” kommunis vat van Oos Duitsland afkomstig is, is ‘n goeie voorbeeld. Hoeveel kommuniste het SA toe gekom? Ons wonder ook of die hele “val van kommunisme” net ‘n klug was, om die Weste te kry om hul verdediging t
Enjoyed this post? Share it!
Veelmannery? ANC Skep Moeras van Seksisme en Rassisme met Nuwe Huwelikswet! Nie Blanke Vrouens Sal Meer as Een Man kan Trou!
Indien U nog onder die valse indruk is dat ons in ‘n Westerse Christelike land woon, sal die nuwe wetsontwerp jou beslis wakker maak. Vir Westerlinge word een man en een vrou as ‘n egpaar beskou, maar met die reënboog nasie, moes ons Westerlinge aanvaar en toelaat dat anderskleurige mans, soveel vroue mag trou as waarvoor hy glo kan sorg, maar blankes kon nogsteeds net een vrou trou? Maar dit is nie genoeg vir die kommuniste nie…
Die ver linkse sosialiste se nuwe wapen om ons gemeenskap totaal te vernietig, is om toe te laat dat vrouens meer as een man kan trou, wat beslis die patriargie teen die matriargie debat gaan laat vlam vat! Die ver linkse “vrouelibbers” sal natuurlik hiervan hou, maar sal ‘n blanke vrou meer as een man kan trou?
Luister Hier:
Enjoyed this post? Share it!
As jy Wit is, is jy Uit! Lindiwe Sisulu Erken Sy Weier om Blanke Ingenieurs in Plaas van Kubane aan te Stel Omdat Hulle Wit is!
Dit lyk asof ANC-ministers hul instruksies van mede-sosialistiese radikale in die Weste geneem het, omdat hulle nie meer skaam is om hul anti-blanke rassisme te erken nie. Lindiwe Sisulu, ANC-minister van waterwese, het erken dat wit geskikte, gekwalifiseerde en ervare wateringenieurs vir die poste aansoek gedoen het, waarna sy pas 24 Kubane ingevoer en aangestel het, maar dat sy geweier het om die wit aansoekers aan te stel, op grond daarvan dat hulle wit is.
Die vakbond Solidariteit het daarop gewys dat sy uitdruklik dit erken het in ‘n onderhoud met Radio 2000. Mnr. Theuns du Buisson van die Solidariteit Navorsingsinstituut (SRI) het verwys na Sisulu se toelating op Radio 2000, toe SRI Vrydag ‘n nuuskonferensie gehou het om ‘n navorsingsverslag oor hoe die ANC miljarde rande mors, om Kubane in te voer, om Suid-Afrikaanse werk te doen soos wateringenieurs, dokters en selfs werktuigkundiges.
Luister Hier:
Enjoyed this post? Share it!
Kommunisme Misluk Altyd! Nog ‘n ANC-SEB-Melkplaas-Kollektief Eindig Rampspoedig, Ondanks (of Danksy?) R43 Miljoen wat ons Belastingbetalers aan Hulle Gegee het!
Honderde koeie wat aan honger en verwaarlosing sterf, word deur die LUR vir Landbou in die Oos-Kaap, Nonkqubela Pieters, slegs as ‘n “uitdaging” bestempel. Watter normale mens sou so oor dieremishandeling reageer, maar die sosialiste (sosiopate?) noem dit ‘n uitdaging? Dit word duidelik dat Ramaphosa se “ons mense” eenvoudig nie kan of nie wil boer nie, hulle wil net die geld en gratis goed hê, wat saam met al hierdie rampspoedige skemas gaan, om ANC stemme te werf. Die melkplaas wat deur die staat met ‘n bedrag van R43 miljoen gefinansier is, as ‘n swart bemagtigingsprojek vir Ramaphosa se “ons mense“, het in die Oos-Kaap in duie gestort, en die meeste koeie is dood, met slegs die enkele paar vreemde siek koei wat ronddwaal wat oorbly.
SAUK Nuus het berig oor baie van hierdie totaal mislukte, weelderig befonds staatsplase, wat bedoel was om volgens ‘n sosiaal-ontwerpte kommunistiese kollektiewe boerderymodel te werk – met ander woorde, w
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Sign Up for Free News:
Soek in Die Kaap
Buy Flowers and Gifts Online
Soek ‘n Maatjie
Cape Town Smart Pass
Goedkoopste Huurmotors in die Kaap
Cheap Flights with SKY.co.za
Ekonomiese Bemagtiging
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
- 150AH 12V deep cycle Lead acid Solar BatteriesSplinternuwe solar batterye te koop. Prys onderhandelbaar Slegs ernstige voornemende kopers asb. Geen kansvatters Brand new CSB 150AH 12volt Lead Acid Solar batteries Never been used. 6 Available. More info will be provided upon communication. Price R4800 > prices negotiable. No postage. It must be collected. In Middelburg or can be delivered in Witbank […]
- PRIVATE ROOMS PER HOUR and / or NIGHTDAY HOURS from 6 o”clock in the morning until 9 am (11 am) at night. R170 STANDARD ROOM , sharing facilities. R170 Cape Town 7500
- 69c/min oproepe heeldag en aldagSpaar tot en met 70% op oproepe.Geen supskripsie nie, heeltemal prepaid.UITSTEKENDE OPVANGS OP PLASEVra gerus vir ons meer inligting by [email protected] R1,499 Uitenhage 6232
- BokWeb.com – Webwerve, Domeine, Hosting, ensDaar is baie redes waarom jy ‘n webwerf nodig het, en net so baie redes waarom jou keuse van ons web hosting dienste werklik die moeite werd is. Ons fokus ons aanlyn pogings op die verskaffing van beide beginners en IT-spesialiste met ‘n volledige web produk reeks wat jou alles gee wat jy nodig het […]
- Venoot gesoek. Weet jy wat 'n Thawte Cert is?Ons opereer huidig ‘n agentskap waar ons Thawte aanlyn Sekuriteits Sertifikate (Cert) verkoop. Ons is op soek na ‘n venoot om ons te help on die besigheid verder te laat groeie, landswyd en miskien wereldwyd. Ons werk tans deur die webwerf Digital-Certificate.co.za. Ons is oop vir idees van hoe ‘n venoot kan bydrae omdat ons […]
Yell.co.za Free Ads
Onlangse Nuus Berigte
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
SA-News Headlines
- New Afrikaner Boer Struggle Song released: “Net Ons Riviere Loop Vry”A new "struggle song" in Afrikaans has been released on all major music platformsContinue reading...
- Why We Can’t Have Nice Things: African Abuse of Visa Free Travel Force Ireland & UK To Implement Visa RequirementSouth African and Botswana passport holders will be required to obtain a visa before travelling to Ireland from Wednesday 9th July, the Irish Minister for Justice, Helen McEntee, has announced.Continue reading...
- Cancel Season Again? Youtube Deletes 10 Year Old Channel With No Warning, No Strikes, No Opportunity To Respond!@YouTube has deleted the 10 year old youtube channel of EuroWars with no warning, no strikes and no opportunity to remove the alleged “misleading” material. EuroWars are also not allowed to open another channel, ever. They had not even actually posted any videos in the last two years, yet still it was removed despite an..Continue […]
- Expressing support for the Boer cause in the unholy hellscape of South Africa has serious consequences.Tewie did not promote any violence of any kind nor did he break any laws. He simply voiced his support for a cause as is his right under Freedom of Speech.Continue reading...
- UntitledContinue reading...