Die goeie reën van die afgelope maande het die Wes-Kaap uit die wurggreep van ’n erge droogte gekry wat landbouers, toerisme en eiendom agentskappe weer op dreef laat kom. Die droogte wat die ergste is in die afgelope 100 jaar, is in die grootste deel van die provinsie gebreek en opgaardamme se watervlakke is die..
Continue reading…