Die vragmotorbestuuder van die Paarl wat ernstig beseer is toe ’n petrolbom by sy vragmotor se kajuit ingegooi is, is Vrydag oorlede het sy vrou, Ciska aan Huisgenoot bevestig. Bernard Groenewald was vir minstens twee weke in die Worcester-Mediclinic behandel. Hy het 60% tot 70% se brandwonde opgedoen. Bernard het Sondagoggend 2 Junie langs die..
Continue reading…