Met sy credo – Van die mense – Deur die mense – Vir die mense, is die NPO Gatvol Capetonian steeds besig om momentum te kry. Die groep NPO Gatvol Capetonian is gestig deur drie Kleurling-mans afkomstig van Kaapstad naamlik: Oscar Lyons, mediaskakelbestuurder, Ebrahiem Davids (voormalige) voorsitter, en Fadiel Adams, nasionale woordvoerder. Die huidige voorsitter..
Continue reading…