Die wêreldbekende diamantstad Kimberley se projek om die sogenaamde zama-zama goud myners en diamant delwers in ’n wettige struktuur saam te bind, het klaarblyklik nie goeie resultate gelewer nie. Die vergadering wat in Kimberley gehou is, het oproerig geword nadat delwers met wapens en al by die vergadering opgedaag het. Die optrede van tientalle diamant..
Continue reading…