Bonginkosi Madikezela, die DA se Wes Kaapse leier, en Alan Winde, die Premierskandidaat in Zille se plek, is gister uit Khayelitsha weggejaag. Hoewel Madikezela die voorval ontken, het gemeenskapsleiers in Khayelitsha openlik gesê dat hulle nie die DA daar soek nie. Dit volg nadat 342 plakkershutte Saterdagnag afgebrand het en 1355 mense dakloos gelaat is…
Continue reading…